Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.
May 21, 2023Rand en sent 21 Mei 2023Wat is die verantwoordelikheid van verbruikers en die sakesektor ten opsigte van billike en etiese handel?...more21minPlay
May 14, 2023Rand en sent 14 Mei 2023Ekonoom Hassan Essop praat oor die implikasies daarvan om R19 vir 'n Amerikaanse dollar te betaal. Tegnologiekenner Pieter Gelkdenhuys gee raad aan sakeondernemings oor hoe om CHATGPT te gebruik om meer doeltreffend te wees....more21minPlay
May 07, 2023Rand en sent 7 Mei 2023Ekonoom Hugo Pienaar praat oor die faktore wat tot ‘n styging in die brandstofprys gelei het. Hy en Dawie Roodt antwoord ook ‘n luisteraarsvraag oor die nuwe note en munte wat vandeesweek bekendgestel is....more22minPlay
April 30, 2023Rand en sent 30 April 2023Ekonoom prof. Raymond Parsons en Christo van der Rheede, bestuurshoof van Agri SA, praat oor die sakevertroueindeks en hoe dit voedselpryse beïnvloed....more23minPlay
April 23, 2023Rand en sent 23 April 2023Jody Hendricks praat met ekonoom Richard Downing oor die sakevertroue-indeks en verbruikersprysinflasie....more24minPlay
April 16, 2023Rand en sent 16 April 2023Prof. Jurie van Vuuren praat oor die rol en impak wat klein tot medium sakeondernemings kan speel om ekonomiese groei in die land te bevorder....more24minPlay
April 09, 2023Rand en sent 9 April 2023Jody Hendricks en sy gas, Yolande Botha, kyk na verskeie metodes hoe jy rente op jou geld en beleggings kan verdien. Daar word ook gekyk na die gevare van beleggings....more23minPlay
April 02, 2023Rand en sent 2 April 2023Jody Hendricks en sy gas, Yolande Botha, kyk na die konsep en definisie van finansiële geletterdheid. Daar word ook gekyk na hoe die nuwe uitleenkoers jou sak sal raak....more23minPlay
March 26, 2023Rand en sent 26 Maart 2023Arehan Brand gesels met Jan Vermeulen, die redakteur van MyBroadband, oor internet-konnektiwiteit en die koste van data....more20minPlay
March 19, 2023Rand en sent 19 Maart 2023Tracy Peters van die Staatsdienspensioenfonds beantwoord luisteraars se vrae oor die fonds, pensioenvoordele, aftrede en ander verwante sake. Hulle bied ook duidelikhied oor belastingsake, aftrede en bedanking, en onopgeëisde voordele....more21minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.