Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.
March 02, 2019Rand en sentDie eerste van vier gesprekke oor aftredebepanning handel oor “Beplanning VIR aftrede". En 'n prokureur praat oor die voordele daarvan om eiendom en ander bates in 'n trust te registreer, en hoe om dit op die regte manier te doen....more26minPlay
February 23, 2019Rand en sentSien só om na jou werknemers se emosionele en liggaamlike welstand vir beter produktiwiteit - 'n kundige deel statistiek en gee raad, en 'n TV-vervaardiger verduidelik hoe hulle hulle personeel emosioneel ondersteun. En daar is nuus oor debietorderbedrog en nuwe maniere om dit die hoof te bied....more27minPlay
February 16, 2019Rand en sent'n Finansiële kenner bespreek gesondheidsversekering wat vir jou kinders die heel beste behandeling sal help koop in geval van kanker of 'n ander gevreesde siekte. En daar is nuus oor nuwe internetbedrogslenters en hoe jy jouself daarteen kan beskerm....more25minPlay
February 09, 2019Rand en sentFinansiële state en 'n begroting kom aan die beurt in die sesde en laaste gesprek in die reeks oor finansiële geletterdheid. En 'n prokureur verduidelik hoekom dit noodsaaklik is om alle ooreenkomste op skrif te stel om geskille, wat later mag opduik, te voorkom....more26minPlay
February 02, 2019Rand en sentSkuld is die onderwerp in die vyfde en voorlaaste gesprek in die reeks oor finansiële geletterdheid. En 'n kenner van tegnologie praat oor maklike, nuwe en veilige maniere vir kleinsake-ondernemings om betalings te ontvang....more23minPlay
January 26, 2019Rand en sentIn die vierde in 'n reeks van ses gesprekke oor finansiële geletterdheid kom basiese ekonomiese beginsels onder die soeklig. En beleggings in maatskappye met beter volhoubaarheidspraktykte word al hoe meer gewild. 'n Kenner verduidelik hoekom dit belangrik is....more24minPlay
January 19, 2019Rand en sent'n Finansiële beplanner praat oor die noodsaaklikheid van 'n mediese fonds nadat hy self onverwags in die hospital beland het. En in die derde in 'n reeks van ses gesprekke oor finansiële geletterdheid, val die klem op hoe jy jou geld bestee....more26minPlay
January 12, 2019Rand en sent'n Finansiële beplanner kyk na drie verskilende maniere om 'n motor te koop en daarvoor te betaal. In die tweede in 'n reeks van ses gesprekke oor finansiële geletterdheid val die klem op finansiële risiko's....more25minPlay
January 05, 2019Rand en sentIn die eerste gesprek in 'n reeks van ses oor finansiële geletterdheid, kyk twee kenners na die betekenis van die term en hoe ons dit deel van ons alledaagse lewe kan maak. 'n Kenner gee ook nóg maniere om jou geld en persoonlike sake in die nuwe jaar suksesvol op dreef te kry, en te hou....more22minPlay
December 29, 2018Rand en sent'n Skuldkenner en entrepreneur, wat ook 'n motiveringspreker en finansiële kenner is, gee raad, en 'n model waarvolgens ons ons geldsake vir die nuwe jaar kan beplan....more21minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.