Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.
October 21, 2017Rand en sentKenners voorspel 'n vlaag van ID-diefstal nadat miljoene Suid-Afrikaners se ID-nommers en ander persoonlike inligting in die kuberruim uitgelek het. 'n Prokureur verduidelik hoe dit verbruikers raak, en hoe ons kan voorkom dat ons slagoffers van bedrog word. Met die Desembervakansie wat oor net meer as 'n maand begin, het 'n bekende in misdaadvoorkomingskringe ook raad om swendelaars te vermy wanneer jy vakansieverblyf bespreek. En daar is wenke oor waar en hoe jy moet begin wanneer jy wil huis koop....more24minPlay
October 14, 2017Rand en sent'n Versekeraar gee wenke om op jou korttermynversekering te bespaar. 'n Skuldkenner het ook wenke om jou kontantvloei te verbeter, en 'n prokureur praat oor data-integriteit en hoe jy jouself en jou sake-onderneming teen data-boewe moet beskerm....more25minPlay
October 07, 2017Rand en sent'n Regspraktisyn verduidelik hoe 'n kontrak behoort te lyk vir paartjies wat in 'n langtermynverhouding is en saam woon, maar nie getroud is nie. 'n Belastingkenner sê wanneer en hoe jy vir belasting behoort te registreer....more24minPlay
September 30, 2017Rand en sent'n Skuldberader gee wenke hoe jy ekstra geld kan verdien. 'n Finansiële kenner praat oor die moets en moenies wanneer jy besluit om jou onderneming saam met 'n vennoot te bedryf, en 'n finansiële beplanner gee raad aan afgetredenes hoe om hulle beleggings te versorg in moeilike ekonomiese tye....more24minPlay
September 23, 2017Rand en sent'n Regskenner gee inligting oor hoe 'n huwelikskontrak moet lyk, en verduidelik waarom jy een behoort op te stel voor jy trou. En 'n belastingkundige verduidelik wat die belastingimplikasies van 'n egskeiding is....more25minPlay
September 16, 2017Rand en sent'n Skuldkenner gee wenke hoe jy kan bespaar op jou kruideniersrekening. 'n Finansiële kenner verduidelik wat die verskil is tussen 'n makelaar, 'n finansiële adviseur en 'n onafhanklike en afhanklike finansiële beplanner. Hy verduidelik ook wat nuwe wetgewing hieroor behels, en hoe dit ons as verbruikers kan beskerm....more25minPlay
September 09, 2017Rand en sentNa aanleiding van 'n vorige onderhoud oor stokvel, vertel 'n luisteraar van haar ervaring daarmee. 'n Finansiële beplanningsbestuurder verduidelik watter foute mense maak met hulle beleggings in tye van resessie. Hy gee ook wenke hoe jy jou belegging nou moet bestuur....more19minPlay
September 02, 2017Rand en sent'n Kenner beantwoord 'n luisteraarsvraag oor die pligte van die eksekuteur van 'n boedel. En 'n finansiële beplanner verduidelik aan 'n jong luisteraar wat die beste plek is om 'n kleinerige bedrag geld te belê teen die beste opbrengs....more24minPlay
August 26, 2017Rand en sent'n Kenner verduidelik hoe digitale geldeenhede werk, wat Bitcoin is, en hoe verbruikers daarby kan baat. 'n Kundige gee ook wenke aan eienaars van klein-sakeondernemings wat oorweeg om aandele in die besigheid te verkoop....more25minPlay
August 19, 201720 AugSuzaan Steyn gee wenke om jou kind entrepreneursvaardighede aan te leer, en hoe jy self meer entrepreneuries kan dink. 'n Kundige verduidelik wat die impak van 'n egskeiding is op individue in 'n gesin se geldsake. En is dit wys om jou pensioengeld te gebruik om 'n eie onderneming te begin?...more25minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 742 episodes available.