Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 754 episodes available.
August 30, 201431 Aug 2014Aftreefondse en die opbrengs wat dit lewer by aftrede, is 'n groot bekommernis. Helen Ueckermann gesels met Charles Pretorius van die Raad op Finansiële Dienste oor Regulasie 28 en wat dit vir jou as verbruiker beteken. Nico van Gijsen van Finlac gee raad aan luisteraars wat vrae ingestuur het oor hulle aftreefondse....more25minPlay
August 23, 201424 Aug 2014Helen Ueckermann praat met Janet Ehlers, spesialis-ontleder van die markgedrag-strategie-eenheid by die Raad op Finansiële Dienste. Die raad werk tans aan 'n nuwe benadering tot die beskerming van kliënte van finansiële diensteverskaffers....more26minPlay
August 16, 201417 Aug 2014Helen Ueckermann praat met Marius de Jongh, senior spesialis in die Departement Kollektiewe Beleggingskemas by die Raad op Finansiële Dienste, oor verskansingsfondse en hoe die raad dit in die toekoms gaan reguleer om beleggers beter te beskerm....more24minPlay
August 09, 201410 Aug 2014Erris van Kerken, senior forensiese ondersoekbeampte van die Raad op Finansiële Dienste, is vandag die gas van Helen Ueckermann....more23minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 754 episodes available.