Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.
November 15, 201416 Nov 2014TROTS SUID-AFRIKAANS moedig ons aan om plaaslik vervaardigde produkte te koop en plaaslike maatskappye, organisasies, produkte en dienste te bevorder. Daardeur help ons werk skep en kan ons die ekonomie 'n lekker hupstoot gee. Helen praat hieroor met Dalene du Preez van TROTS SUID-AFRIKAANS....more28minPlay
November 08, 20149 Nov 2014Die kommissaris van die Nasionale Verbruikerskommissie kuier in die Rand en Sent-ateljee. Jy het 8 basiese verbruikersregte – weet jy wat hulle is? Wat doen jy as jy deur 'n diensverskaffer te na gekom word? Ons kyk ook na hoe jy kan gaan aanklop by die Nasionale Verbruikerskommissie, en jou eie verantwoordelikhede as verbruiker....more25minPlay
November 02, 20142 Nov 2014Hoe registreer jou jou eie onderneming? Wat kos dit? Kan jy dit aanlyn doen? En hoe besluit jy op 'n gepaste naam vir jou onderneming en 'n webtuiste? Helen Ueckermann praat hieroor met Lucinda Steenkamp van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom, en met Eben Esterhuyse van Esterhuyse, Dawson en Genote....more24minPlay
October 26, 201426 Oct 2014Die Nasionale Kredietreguleerder se mandaat is om te verseker dat die Nasionale Kredietwet in stand gehou word, en dat krediet nie toegeken word aan mense wat dit nie kan bekostig om skuld aan te gaan nie....more26minPlay
October 18, 201419 Oct 2014Drankregulasies en -lisensies kan 'n restauranteur, drankhandelaar of –verspreider grys hare gee. Helen Ueckermann praat met Dirk Aspeling van die Departement van Handel en Nywerheid oor die fyner punte van die Nasionale Drankwet en die verkryging van 'n dranklisensie, asook die maatskaplike verantwoordelikheid van drankhandelaars en –verspreiders teenoor die publiek....more27minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.