Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.
December 20, 201421 Dec 2014Helen Ueckermann praat met Andre Venter, woordvoerder van die vakbond UASA, oor hoe matrikulante, gegradueerdes of ander afgestudeerde jong Suid-Afrikaners wat nou begin werk soek, werk kan kry en na watter eienskappe werkgewers op soek is....more24minPlay
December 14, 201414 Dec 2014Moet jy eiendomme koop om te verhuur, of moet jy eerder jou geld in 'n eiendomsfonds stort om vir jou 'n inkomste te verseker wanneer jy aftree? Helen Ueckermann praat met dr. Koos du Toit van die P3 Beleggersklub oor hoe jy kan geld maak uit huureiendomme....more28minPlay
December 06, 20147 Dec 2014Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde skryf spesifikasies vir die vervaardiging van produkte, onder meer om die publiek te beskerm. Hulle is ook internasionaal doenig, wat dit weer makliker maak om oor grense heen produkte te vervaardig en te verkoop. Helen Ueckermann praat met Gerrie Kriek van die SABS as deel van haar reeks oor die Departement van Handel en Nywerheid....more24minPlay
November 29, 201430 Nov 2014Die Departement van Handel en Nywerheid se Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies sien om na Suid-Afrikaners se gesondheid, veiligheid en omgewing, deur seker te maak dat produkte aan sekere minimum spesifikasies voldoen....more27minPlay
November 23, 201423 Nov 2014Die Departement van Handel en Nywerheid se aansporingskema vir ontluikende swart filmmakers het nuwe riglyne bekend gestel. Helen Ueckermann praat hieroor met Franscois Truter, hoofdirekteur: Beleggingsdienste van die aansporingskema....more23minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 753 episodes available.