Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 754 episodes available.
October 12, 201313 Oct 2013Oktober is kleinsakemaand op RAND EN SENT en Helen Ueckermann werk aan 'n kort reeks met interessant…...more27minPlay
October 05, 20136 Oct 2013Konsessies is 'n goeie idee as jy vir die eerste keer jou eie sake-onderneming wil open. Wees egter …...more26minPlay
September 28, 201329 Sep 2013Huiskoop is nie ʼn maklike proses nie. Daar is talle aspekte wat ʼn mens in gedagte moet hou…...more22minPlay
September 21, 201322 Sep 2013Bitter min mense wat op die vooraand van aftrede staan, het selfs net die vaagste idee van hoeveel g…...more26minPlay
September 08, 20138 Sep 2013Hoe werk 'n kredietburo en hoe gaan die kredietamnestie wat binnekort aangekondig gaan word, jou raak?...more20minPlay
September 01, 20131 Sep 2013Behoorlike boedelbeplanning kan jou lewensmaat en kinders baie ellende spaar as jy die dag nie meer daar is nie....more22minPlay
August 25, 201325 Aug 2013Helen Ueckermann het tien geld-slimdinge wat vroue moet doen voor hulle trou en tien geld-slimdinge wat hulle moet doen voor hulle met ʼn gesin begin....more21minPlay
August 18, 201318 Aug 2013Noem dit finansiële mishandeling, finansiële geweld of ekonomiese geweld – om finansieel deur jou maat afgeknou te word, laat ʼn mens dikwels sonder ʼn sent en sonder selfvertroue....more26minPlay
August 11, 201311 Aug 2013Helen Ueckermann gesels met Linette Retief oor hoe ʼn mens uit die dieptes van te veel skuld kan opstaan en jou lewe met ʼn stel nuwe waardes kan aanpak....more23minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 754 episodes available.