Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.
May 19, 201319 May 2013Te veel skuld kan jou laat wakker lê in die nag. Vir diegene wat bereid is om vas te byt en die probleem te takel, is daar stappe wat gedoen kan word om die probleem op te los....more26minPlay
May 12, 201312 May 2013Hoe gemaak as jy skielik nie meer ʼn inkomste het nie, as jy die slagoffer geword het van personeelvermindering of as jy weens ongeskiktheid nie meer kan geld verdien nie? Helen Ueckermann praat met Nico van Gijsen van Finlac oor inkomstebeskerming en met Bev Kelly van Bright Media oor kredietversekering vir verbruikers....more23minPlay
May 05, 20135 May 2013As jy van dobbel hou, kan dinge soms skeef loop en bestee jy kort voor lank dalk meer as wat jy beoog het....more21minPlay
April 28, 201328 Apr 2013Versekeringsbedrog het die bedryf verlede jaar ʼn stewige R3-miljard gekos. Hoe kan jy help om mense wat hulle daaraan skuldig maak aan die pen te laat ry en hoër premies vir eerlike polishouers te vermy?...more21minPlay
April 21, 201321 Apr 2013Korttermynversekering is nie juis eerste op ʼn mens se lys van aankopies nie. Kan jy dit bekostig? Of moet ʼn mens eerder vra of jy kan bekostig om dit nie te kry nie?...more23minPlay
April 14, 201314 Apr 2013Helen Ueckermann gesels oor beleggings wat te goed klink om waar te wees en hoe jy hulle kan uitken voor jy in die strik trap. Luister saam na die storie van 'n anonieme luisteraar wat alles verloor het, en na die raad van ekonoom Dawie Roodt en forensiese ouditeur André Prakke....more22minPlay
April 07, 20137 Apr 2013Helen Uckerman gesels met 'n kundige oor persoonlike finansies....more22minPlay
March 31, 201331 Mar 2013Helen Ueckermann praat oor aftreebeplanning met Nico van Gijsen van die finansiële dienstemaatskappy, Finlac....more24minPlay
March 24, 201324 Mar 2013Helen Ueckermann praat met Kobus Wentzel van 1Life oor hoe jy jou kinders meer kan leer oor geldsake....more21minPlay
March 17, 201317 Mar 2013Daar is in die afgelope tyd veel gepraat oor die mishandeling van vroue. Oor finansiële mishandeling word daar egter minder gepraat. Tog word talle vroue aan dié soort mishandeling onderwerp. Helen Ueckermann praat met die Johannesburgse sielkundige Cecile Gericke oor wat finansiële mishandeling behels, hoe ’n vrou daarin kan beland en hoe sy weer haar finansiële selfrespek en onafhanklikheid kan terug kry....more25minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.