Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.
May 27, 201227 May 2012Ivor Price praat met die finansiële kenner, Henry van Deventer, oor die vyf dinge dinge wat jy móét weet alvorens jy ’n besluit oor ’n finansiële produk neem....more21minPlay
May 20, 201220 May 2012Ivor Price praat met Henry van Deventer, die hoof van sakeontwikkeling by Acsis in Johannesburg. Hy het finansiële raad vir paartjies wat oorweeg om te trou....more25minPlay
May 13, 201213 May 2012Ivor Price praat met Kem Westdyk en Japie de Villiers oor finansiële beplanning vir aftrede. Kem is verbonde aan Summit Financial Services en Japie kon gemaklik aftree omdat hy vroeg in sy lewe die regte besluite geneem het....more23minPlay
May 06, 20126 May 2012Ivor Price praat met Friedl Kreuser en Lorna McPherson oor die pad na finansiële gesondheid. Die jongste navorsing wys dat tot 40% van die krediet-aktiewe bevolking meer skuld het as wat hulle kan bekostig....more19minPlay
April 29, 201229 Apr 2012Ivor Price praat met Kem Westdyk van Summit Garnishee Solutions oor die besoldigingsbeslaggingsbevel, beter bekend as garnishee orders. Dit is wanneer ’n kredietverskaffer, met die hof se toestemming, skuld van jou lone of salaris verhaal....more23minPlay
April 29, 201229 Apr 2012Ivor Price praat met Kem Westdyk van Summit Garnishee Solutions oor die besoldigingsbeslaggingsbevel, beter bekend as garnishee orders. Dit is wanneer ’n kredietverskaffer, met die hof se toestemming, skuld van jou lone of salaris verhaal....more22minPlay
March 18, 201218 Mar 2012Geldsake en konflik rondom finansies word deur talle kenners beskryf as een van die vernaamste redes waarom huwelike misluk. Kobus Burger gesels met Helen Ueckerman, ‘n vryskutskrywer in die veld van persoonlike finansies, oor geld en verhoudings. Hoe kan ‘n mens geldsake op ‘n gesonde manier hanteer en die verskille in die hantering en bestuur van geld oorkom?...more27minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.