Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.
March 11, 201211 Mar 2012Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor mikroleners, geldskieters, die Nasionale Kredietwet en wat gebeur wanneer ‘n mens op die sogenaamde swartlys geplaas word....more23minPlay
March 04, 20124 Mar 2012Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor spaar en beleggings. Die program bied ‘n waardevolle oorsig van basiese beginsels wat vroeër in die reeks bespreek is....more21minPlay
February 26, 201226 Feb 2012Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor testamente en boedelbeplanning. Wat gebeur as ‘n mens nie ‘n testament het nie en tot sterwe kom?...more25minPlay
February 19, 201219 Feb 2012Kobus Burger gesels verder met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor lewensversekering, ongevalleversekering en begrafnispolisse....more21minPlay
February 12, 201212 Feb 2012Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor die verskillende soorte versekering wat beskikbaar is....more25minPlay
February 05, 20125 Feb 2012Met studiegeld wat jaarliks verhoog, word dit al hoe duurder vir jong mense om hulle studies aan tersiêre instellings voort te sit. En enigiemand anders wat sy of haar horisonne wil verbreed en verder wil studeer, sit met hierdie dilemma. Kobus Burger praat met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor studielenings en hoe om daarvoor aansoek te doen....more24minPlay
January 29, 201229 Jan 2012Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor die moets en moenies van krediet. Hoe kan ‘n mens jou geldelike situasie ten beste bestuur, al moet jy geld leen? Coetzee verskaf ook ‘n reeks maklike stappe wat enigeen kan volg om sy of haar kredietrekord te verbeter....more24minPlay
January 22, 201222 Jan 2012Wat beteken dit as iemand by ‘n kredietburo op die sogenaamde swartlys geplaas word? Hoe kan ‘n mens dit voorkom? Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor kredietburo’s en hoe om seker te maak dat jy ‘n goeie kredietrekord behou, al moet jy soms geld leen of skuld aangaan....more27minPlay
January 15, 201215 Jan 2012Sedert Desember verlede jaar het Suid-Afrikaners se hulpversoeke oor hulle skuld verdubbel. Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor chroniese skuld en hoe verbruikers hulle skuldlas kan verlig....more25minPlay
January 08, 20128 Jan 2012Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor hoe ‘n kredietkaart werk en hoe verbruikers dit verantwoordelik kan gebruik....more23minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.