Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.
January 01, 20121 Jan 2012Hoe bepaal ek my finansiële doelwitte vir die nuwe jaar? En hoe kan ‘n mens 2012 op ‘n stewiger finansiële voet aanpak? Kobus Burger gesels met Helen Ueckerman, ‘n joernalis wat spesialiseer in persoonlike finansies. Ueckerman verskaf ‘n reeks praktiese wenke hoe een en almal geld kan bespaar....more23minPlay
December 18, 201118 Dec 2011Kobus Burger gesels met Helen Ueckerman, ‘n joernalis wat spesialiseer in persoonlike finansies, oor hoe luisteraars die feestyd spaarsamig kan aanpak en hoe om die kinders tydens die vakansie van ‘n begroting te leer....more23minPlay
December 11, 201111 Dec 2011Wat is ‘n banklening en watter prosedure volg ‘n verbruiker om vir een aansoek te doen?...more25minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 743 episodes available.