Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
November 04, 2023Hoe koud is jou rooiwyn?Hier kom die somer, die son... Moenie skaam wees om koue rooi wyn op warm somersdae te geniet nie. Beyers Truter gee ‘n paar riglyne....more7minPlay
November 04, 20234x4-Sake 4 November 2023Troues, babas en karakters in die 4x4-omgewing. Francois Rossouw praat oor 30 jaar se vriendskapsklub....more8minPlay
October 28, 20234x4-Sake 28 Oktober 2023Francois (4x4) Rossouw wys die weg aan van padkaarte wat gebruik moet word, en verkeerde inligting wat aangemeld kan word....more7minPlay
October 21, 20234x4-Sake 21 Oktober 2023‘n Sopnat Transkei en ‘n rit in die Kalahari. Francois 4x4 Rossouw deel die lekkertes van 24 bergpasse en honderde duine....more6minPlay
October 14, 2023Vergenoegd Löw se slawegeskiedenis en stambomeJohan Rademan gesels met Corius Visser van Vergenoegd Löw, wat geleë is aan die monding van die Eersterivier, en met kultuurhistorikus dr. Hans Heese oor die slawegeskiedenis en stambome van dié geskiedkuindige plaas. Het jy geweet dat PW Botha eintlik ‘n Appel en nie ‘n Botha was nie?...more19minPlay
October 14, 20234x4-Sake 14 Oktober 2023Francois 4x4 Rossouw sê respekteer boere se plase en hulle grond. Slotte, drade en heinings!...more7minPlay
October 07, 2023Diemerskraal se wyn en vliegtuieDanie Morkel het op Diemerskraal in die Wellingtondistrik op kleinskaal begin wyn maak met ou melkstalapparate. Diemerskraal het ook ’n vliegveld, en hy sluit die omgewing van vliegtuie op sy 12 etikette in d.m.v. kunstenaar Hennie van Loggerenberg....more7minPlay
October 07, 20234x4-Sake 7 Oktober 2023Francois 4x4 Rossouw verlei ons met Drankensberg- en Kringe-in-‘n-bos-ervarings....more7minPlay
September 30, 2023Thailand verras vir ArinaArina du Plessis, die kosredakteur van Landbouweekblad, is verras deur Bangkok, en hoe veilig sy daar gevoel het....more7minPlay
September 30, 20234x4-Sake 30 September 2023Cowboys van Wellington ry saam met Francois 4x4 Rossouw....more7minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.