Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
March 02, 20244x4-Sake 2 Maart 2024Francois 4x4 Rossouw praat oor die “groot muur” van motorfabrikate wat die mark gaan verras....more8minPlay
February 24, 20244x4-Sake 24 Februarie 2024Verskillende fabrikate het verskillende boutpatrone, wat papwiel-probleme kan gee....more7minPlay
February 17, 2024Vyf redes om St. Helena te besoekVyf redes, en gholf, is volgens die kliniese sielkundige van St. Helena, Gawie Smit, genoeg om dié vulkaniese eiland te besoek....more5minPlay
February 17, 20244x4-Sake 17 Februarie 2024Ruitveërs wat krap, bande wat lek, witmotte wat aanpak – Francois 4x4 Rossouw waaarsku teen gemaksugtigheid....more7minPlay
February 10, 2024Voel die adrenalien op St. HelenaKlim op ‘n e-fiets in St. Helena, stap die posbusroete, klim Jacobs Ladder, swem saam met 11 000 kg walvishaaie en ontmoet Jonothan die skilpad wat ten minste 191 jaar oud is....more18minPlay
February 10, 20244x4-Sake 10 Februarie 2024‘n Rus verstaan “gentle” en “rental” van Francois 4x4 Rossouw verkeerd in die woestyn, en ‘n noodlottige voorval kon vermy gewees het....more8minPlay
February 03, 2024St. Helena se Boerekrygsgevangenes‘n Merkwaardige verhaal van 1802 het Hedwig van Coller gedryf tot in die St. Helena-museum in die middel van die Suid-Atlantiese Oseaan. Johan Rademan gesels met haar en Jurgens Schoeman van Live The Journey oor die sowat 6 000 Boerekrygsgevangenes wat van 1899 tot 1902 op die eiland aangehou is....more14minPlay
February 03, 20244x4-Sake 3 Februarie 2024Die bande op jou voertuig is ‘n dun rubberlagie tussen lewe en dood. Francois 4x4 Rossouw het belangrike inligting hieroor....more7minPlay
January 27, 2024Martin en Terika se reis deur die VSAMartin Nortier en Terika, sy verloofde, het drie maande lank sowat 18 000 km deur Amerika gereis. Hy het uitgewerk dat een stukkie braaihout $1 kos....more12minPlay
January 27, 20244x4-Sake 27 Januarie 2024Francois4x4Rossouw vertel watter ruit hy moes breek, of nie, as jy jou sleutel per ongeluk toesluit in die woestyn....more9minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.