Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
November 16, 20244x4-Sake 16 November 2024Francos 4x4 Rossouw sê jy is baas van jou eie bande, en gee ‘n paar wenke sodat jou ballon nie langs die pad geprik word nie....more7minPlay
November 09, 20244x4-Sake 9 November 2024Van Zylspas in Kaokoland kan ook opdraande in jou verhouding met jou geliefde bring, sê Francois 4x4 Rossouw....more8minPlay
November 02, 20244x4-Sake 2 November 2024Francois 4x4 Rossouw trotseer die Weskuswind, en waarsku teen esse gooi wanneer jou bandruk laag is vir sandry....more7minPlay
October 26, 2024GPS-karteringJohan Groenewald van Tracks4Africa verduidelik hoe moderne kartering met GPS en mede-reisigers gedoen word....more13minPlay
October 26, 20244x4-Sake 26 Oktober 2024Francois 4x4 Rossouw trek jou uit die diepste sandgate aan die Weskus....more8minPlay
October 12, 2024Gifberg is allermins giftig vir toeristeMike Spies vertel hoe dié suidelike baken in die Namakwaland naam gekry het, en hoe die San-jagters gif ontdek het. Pionierboere het ook roofdiere met plantgif uitgeroei vir oorlewing....more6minPlay
October 12, 2024Jurgie se toere in ViëtnamViëtnam is deesdae uiters gewild onder toeriste. Jurgie Schoeman woon ses ure noord van die hoofstad, Hanoi, en kan die land se taal vlot praat. Hy lei toere, ook op die agterpaaie, van Viëtnam....more12minPlay
October 12, 20244x4-Sake 12 Oktober 2024Francois 4x4 Rossouw gee handige wenke vir wanneer jy van die pad af ry en die gevaar loop om nie agter te kom jy het ‘n pap band nie....more8minPlay
October 12, 2024Laat die Plitvice-watervalle in Kroasië jou bekoorDié Unesco-erfenisgebied, word elke jaar deur nagenoeg ‘n miljoen toeriste besoek. Suid-Afrikaners wat daar was, is stomgeslaan oor dié natuurwonderwerk....more4minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.