Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.
August 10, 2024Die geheime van MongoliëMongolië is so groot soos Suid-Afrika en Namibië saam, met net 3 miljoen inwoners en 5 miljoen perde. Johan Rademan het met Jurgens Schoeman van Livethejourney tydens sy reis gesels....more7minPlay
August 10, 20244x4-Sake 10 Augustus 2024Francois 4x4 Rossouw praat oor aartappels en verlore, geroeste en gebreekte sleutels....more8minPlay
August 03, 20244x4-Sake 3 Augustus 2024Francois 4x4 Rossouw se verleentheid voor Wits-studente, lei tot ‘n belangrike waarskuwing or wie jou ekstras of modifikasies moet doen....more8minPlay
July 27, 20244x4-Sake 27 Julie 2024Francois 4x4 Rossouw vertel van die tannie agter op die bakkie....more8minPlay
July 20, 20244x4-Sake 20 Julie 2024Francois 4x4 Rossouw is 75, en doen al 30 jaar lank ononderbroke die 4x4-insetsel op RSG. Hy het 32 000 mense met nagenoeg 12 500 voertuie op reise geneem. In die proses het hy sy horing verloor, en weer gevind!...more8minPlay
July 13, 20244x4-Sake 13 Julie 2024Tydens ‘n jagtog het ‘n 4x2 met ‘n sleepwaentjie nie die mas opgekom nie, vertel Francois 4x4 Rossouw....more8minPlay
July 06, 20244x4-Sake 6 Julie 2024Francois 4x4 Rossouw vertel hoe diesel in die sneeu kan vries....more8minPlay
June 29, 20244x4-Sake 29 Junie 2024Francois 4x4 Rossouw vertel van ‘n duur skaaples uit die 4x4-kontrei....more6minPlay
June 22, 2024Wyn en kuns in StellenboschSIPS EN SITES neem jou op ’n kultuur-, kuns- en koservaring saam met Leonie Pitts in Stellenbosch....more8minPlay
June 22, 20244x4-Sake 22 Junie 2024Hoogtevrees in Lesotho word hanteer deur Francois 4x4 Rossouw....more7minPlay
FAQs about Reis sonder grense:How many episodes does Reis sonder grense have?The podcast currently has 459 episodes available.