Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
June 03, 2018Generaal Constand Viljoen kuier in Gister Se GrotesGeneraal Constand (Laubscher) Viljoen is 'n voormalige Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en politikus. Ons kyk terug oor 'n paar belangrike besluite in sy lewe....more11minPlay
June 02, 2018Lynette Beer Inspirasie - SEE VAN STORMSLynette Beer Inspirasie - SEE VAN STORMS...more3minPlay
May 27, 2018Karin Hougaard kuier in Gister Se GrotesSy is sedert 1983 tot op hede aktief besig om kuns te maak, hetsy as sanger, skrywer, digter of skilder. Sy noem haarself deesdae ‘n Suid-Afrikaanse Amerikaner. Maar Karin Hougaard BLY vir ons wat agterbly so eie soos ‘n boereworsbraai of ‘n skeppie melkkos in die winter. Sy is tans in Pretoria vir ‘n vertoning later vanmiddag by die Atterbury. Maar ek het gister by haar gaan inval om ‘n paar hoogtepunte uit haar loopbaan van ongeveer 35 jaar te herontmoet....more22minPlay
May 19, 2018Lynette Beer Inspirasie - DOELBEWUSTE BALANSLynette Beer Inspirasie - DOELBEWUSTE BALANS...more2minPlay
May 13, 2018Martiza kuier in Gister Se GrotesMartiza is 'n Country Legende. Maar sy sing ook ander musiekstyle. Sy het die liedjie Koemadoe jare gelede geskryf. Sy gesels op Moedersdag oor haar eie ma en die verlies wat sy moes verwerk nadat sy haar beste vriendin en seun aan die dood afgestaan het....more14minPlay
May 06, 2018The Carpenters Retrospective - Only YesterdayJohan Kelber (musiekvervaardiger, -regisseur en musikant) en Anel Stricker-Bessinger (sangeres) kom gesels oor die Carpenters se loopbaan en hoe hulle dit reggekry het om meer as 10 miljoen albums te verkoop en steeds vandag gewild en relevant te bly....more20minPlay
May 05, 2018Lynette Beer Inspirasie - KENNIS EN WYSHEIDLynette Beer Inspirasie - KENNIS EN WYSHEID...more3minPlay
April 22, 2018Leon van Nierop kuier in Gister Se GrotesLeon van Nierop se treinrit was lank maar suksesvol. Die klein Brakpan laaitie wat gedroom het van ‘n ander wêreld langs die treinspoor, se verbeelding het hom as een van Suid-Afrika se bekendste rolprentresensente, bekroonde skrywers en vervaardigers gevestig....more30minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.