Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
December 22, 2017Maroela Media se Top 40 Afrikaanse liedjies van 2017Pieter Cloete gesels oor hoe Maroela Media se lys van Top 40 Afrikaanse liedjies van 2017 saamgestel is....more7minPlay
December 10, 2017Lydia Winchester kuier in Gister Se GrotesLydia Winchester is een van Suid-Afrika se bekendste musiekpromotors. Sy het al saam met groot name soos Ge Korsten te doen gehad. Sy vertel hoe sy "ontdek" is deur die suksesvolle musiekvervaardiger Boet Pretorius....more13minPlay
December 03, 2017Elma Potgieter kuier in Gister Se GrotesDie bekende aktrise Elma Potgieter gesels oor haar loopbaan wat as joernalis begin het....more23minPlay
November 26, 2017Tommy Oliver kuier in Gister Se GrotesSy grootste treffer was "I wanna live" (uit sy eie pen) wat sommige mense beskryf as die plaaslike country-treffer van die eeu. Hy is al vir meer as 40 jaar voltyds in die musiekbedryf aktief en is vandag nog 'n vegter vir Afrikaans en country-musiek....more13minPlay
November 19, 2017Dawid van Lill kuier in Gister Se GrotesSlimkop Dawid van Lill van Flink Dink gesels oor hoe hy 'n lewe maak uit die opstel en aanbied van quiz of vasvrae-programme....more17minPlay
November 12, 2017Barbara Ray kuier in Gister Se GrotesBarbara Ray vertel dat sy al op 15 begin sing het en hoe sy van Skotland in Brakpan beland het. Sy gesels oor van haar grootste treffers, toekennings en loopbaansukses beide hier en oorsee....more12minPlay
November 10, 2017Valeska Muller oor haar nuuste single: Tell Me WhyValeska Muller gesels oor haar pad tot dusver as Suid-Afrikaanse sangeres, haar dae in Zing en haar nuutste single "Tell Me Why"....more9minPlay
November 05, 2017Jannie du Toit kuier in Gister Se GrotesJannie du Toit gesels oor Liedjie Vir Jou, Margaretastraat langs die Pretoria dieretuin en sy bydrae tot die Afrikaanse Musiek en Liriek beweging. Hy verklap ook hoe hy en Christa Steyn begin saam werk het....more18minPlay
October 29, 2017The Bellamy Brothers kuier in Gister Se GrotesAmerikaanse pop en country-musiek duo, The Bellamy Brothers, David Milton en Homer Howard toer eersdaags na Suid-Afrika en Namibië. Hulle verklap dat hul pa eintlik die rede is dat hulle musiek begin maak het en gesels oor van hulle grootste treffers....more9minPlay
October 22, 2017Mynie Grove kuier in Gister Se Grotes"Sweef soos 'n arend" is een van die beste, maar ook slegste stories in my lewe..." Mynie Grove gesels oor haar loopbaan en beskryf musiek as die klankbaan van die lewe....more24minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.