Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
March 22, 2022Lunch Punch: Gert Nel oor Wêreld Waterdag & Nasionale WaterweekGert Nel, hoofhidro-geoloog, gesels met GROOTfm oor Wêreld Waterdag & Nasionale Waterweek....more16minPlay
March 21, 2022Lunch Punch: Amanda Fourie van Club 21 gesels oor Wêreld DownsindroomdagAmanda Fourie, hoof van Club 21 praat telefonies op GROOTfm oor Wêreld Downsindroomdag....more17minPlay
March 15, 2022Lunch Punch: Joe Foster kuier in die Boomhuis-ateljeeDie bitter talentvolle musiekman, Joe Foster, bly deesdae in Knysna. Voete op die sand en hande in die meel, bedryf hy sy eie bakkery. Maar hoe verskil die gebak-en-brou van die musiekbedryf? Hy vertel vir Francois meer....more32minPlay
March 11, 2022Lunch Punch: Petronel Fourie oor die WEET e-naslaangidsPetronel Fourie, projekbestuurder van WEET, kom gesels oor die WEET e-naslaangids vir leerders....more14minPlay
March 09, 2022Lunch Punch: Deon Meiring oor Deur Die Vallei & Die Teater Toer saam met Jako Meyer en AlmeroDeon Meiring is terug in Pretoria... Hy gesels telefonies met Francois oor sy liedjie 'Deur Die Vallei' en vertel ons meer oor Die Teater Toer saam met Jako Meyer en Almero, wat 10 Maart by die Atterbury Teater te sien is....more25minPlay
March 08, 2022Lunch Punch: Gian Groen is die Lonely Troebadoer'Lonely Troebadoer' is die splinternuwe enkelsnit van die immergewilde kunstenaar Gian Groen. Hy sluit telefonies by Francois aan om hieroor te gesels....more14minPlay
February 22, 2022Lunch Punch: Francois kuier aan huis by Steve HofmeyrMet die oog op sy jongste vertonings by die Atterbury Teater, ontmoet Francois die sanger, skrywer, akteur en dikwels kontroversiële Steve Hofmeyr in 'n rustiger milieu. Hulle gesels aan huis oor die roete van sy loopbaan....more39minPlay
February 21, 2022Lunch Punch: Sonet Stofberg praat oor die Net-skepping 'Tendensmens' op MoedertaaldagSonet Stofberg praat oor die Net-skepping 'Tendensmens' op Moedertaaldag....more11minPlay
February 18, 2022Lunch Punch: Maggie van Wyk gesels met ons oor kinderkanker-bewusmaking op CHOC Flip Flop DayVandag vier ons saam met CHOC Flip Flop Day. Francois het in Augustus 2021 met Maggie Van Wyk gesels oor haar seun, Teagan, se kanker-reis. Hy is ongeveer 3 maande daarna oorlede. Maggie, sit sedertdien bewusmaking vir kinderkanker voort....more13minPlay
February 11, 2022Lunch Punch: Frank Opperman oor Ek Wens, Ek Wens in Atterbury KolligFrank Opperman oor sy eenmanvertoning 'Ek Wens, Ek Wens' in Atterbury Kollig....more7minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.