Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
November 11, 2021Lunch Punch: Mathys Roets oor die hoofstukke in sy lewe en 'n opwindende vertoningMathys Roets kom deel 'n paar hoofstukke uit sy lewensverhaal en vertel van 'n opwindende vertoning by die Atterbury Teater....more34minPlay
November 08, 2021Lunch Punch: Soné Joubert oor Meisie van Follow The SunSoné Joubert "the comeback kid" van The Voice SA 2019, stel die nuwe liedjie 'Meisie van Follow The Sun' uit haar eie pen bekend....more24minPlay
November 03, 2021Lunch Punch: Larissa Bester & Lané Bronkhorst oor SterStatus 2021Een van SterStatus se hoofdoelle is om vrouebemagtiging te bevorder, maar ook om jong vroue 'n voet in die deur in die vermaaklikheidsbedryf te gee. Hierdie jaar se algehele wenner, Larissa Bester en liefdadigheidswenner, Lané Bronkhorst gesels met Francois oor hulle ondervinding as deelnemers wat as wenners uit die styd getree het. Asook hulle toekomsplanne vir die pad vorentoe....more19minPlay
November 03, 2021Lunch Punch: Rian van Heerden oor Wie Word 'n Miljoenêr 2021Bekende televisie- en radiopersoonlikheid Rian van Heerden gesels met Francois oor die 'Wie Word 'n Miljoenêr' reeks op kykNET....more11minPlay
October 29, 2021Die Atterbury Kollig val op die jaar se 10de Atterbury Klavierkompetisie en algehele wenner, Gerhard JoubertDie Atterbury Kollig val op die jaar se 10de Atterbury Klavierkompetisie en algehele wenner, Gerhard Joubert. Met spesiale insette deur die organiseerder Danita Meiring en beoordelaar, doktor Charl du Plessis....more10minPlay
October 28, 2021Lunch Punch: Julanie J oor BitterKort op die hakke van “Arm” se sukses volg die splinternuwe enkelsnit vir Julanie J, getiteld “Bitter.” Die liedjie is geskryf na `n spesifieke ervaring, vetel sy: Toe ek en my vriendinne een aand `n baie duur bottel sjampanje drink, was ons verbaas dat dit glad nie juis lekker was nie. Ons het almal gespot en gesê dat ons eerder die goedkoper opsie moes kies, vandaar die lirieke: “Die duur bottels proe bitter vir my.”...more27minPlay
October 22, 2021Lunch Punch: Charl du Plessis Trio oor It Takes ThreeDie Charl du Plessis Trio bestaan uit Charl op klavier, Werner Spies op baskitaar en Peter Auret op dromme. Hulle stel hulle nuutste album 'It Takes Three' vry en vertel ook van 'n opwindende vertoning wat deel vorm van die albumbekendstelling....more28minPlay
October 22, 2021Elma Potgieter oor My Oom Se Vrou Se Plekkie in Atterbury Kollig 2021Elma Potgieter gesels oor hierdie jaar se speelvak van My Oom Se Vrou Se Plekkie by die Atterbury Teater in Pretoria, vanaf 27 tot 30 Oktober 2021....more7minPlay
October 21, 2021Lunch Punch: Kyle Grant oor sy heel eerste hoofrol as prins in Cinderella, die Janice Honeyman pantomimeDie sanger, liedjieskrywer, vokale afrigter en akteur, Kyle Grant, ook bekend as lid van die mans-trio, Adam, gesels oor sy heel eerste hoofrol in 'n pantomime. Hy is vanjaar te sien as Prince Charming in Janice Honeyman se Cinderella, wat vanaf 05 November 2021 by die Joburg Theatre op die planke is....more19minPlay
October 20, 2021Lunch Punch: Intiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Hoe Gemaak As Die Liefde Opdroog & Die Gouelokkies HuwelikIntiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Hoe Gemaak As Die Liefde Opdroog & Die Gouelokkies Huwelik....more26minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.