Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
October 15, 2021Lunch Punch: Tertius de Villiers oor die My Smart City AppTertius de Villiers, Hoof Finansiële Beampte van Acumen Sagteware, gesels oor die 'My Smart City App' wat nou ook inwoners van Pretoria bemagtig om die stad op te hef en te herstel....more10minPlay
October 13, 2021Lunch Punch: Rita Li oor Dink Aan Jou LyneDie sangeres Rita Li kuier in die ateljee en stel haar sexy nuwe enkelsnit ‘Dink Aan Jou Lyne’ vry....more25minPlay
October 08, 2021Lunch Punch: Boer Soek 'n Vrou se Richann & René oor Reën se tweede enkelsnit StofAlhoewel hulle nie meer in 'n liefdesverhouding is nie, bly hulle steeds sangmaats. Boer Soek 'n Vrou se Richann Brüssow van Reën kuier in die ateljee met René de Klerk wat telefonies vanaf die Kaap by ons aansluit. Hulle gesels met Francois oor hulle splinternuwe, tweede enkelsnit sedert die stof gaan lê het....more23minPlay
October 05, 2021Lunch Punch: Patricia Lewis is terug!Jy weet jy het dit gemaak as jou naam op 'n '30 Seconds' algemene kennis kaartjie verskyn... Die blonde bom van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, Patricia Lewis, gesels met Francois van Rensburg vanuit Ballito. Hulle praat nie net oor haar nuwe vrystelling in 11 jaar nie, maar fokus ook op 'n paar ander aspekte wat soos mylpale in haar persoonlike lewe en loopbaan uitstaan....more28minPlay
October 04, 2021Lunch Punch: Nataniël oor Moscow, Terwyl Ek Wag & 107 KaalkoppeNataniël gesels oor sy nuwe debuutproduksie 'Moscow' vanaf 05 Oktober by die Atterbury Teater, sy nuwe televisiereeks 'Terwyl Ek Wag' & sy boek '107 Kaalkoppe'....more37minPlay
September 30, 2021Lunch Punch: Luan Jacobs & Su-an Müller-Marais gesels oor Begrond die film en enkel-radiodramaNie net is dr. Dirk Hermann se boek 'Begrond' in 'n enkeldrama vir radio verwerk nie, dis ook in 'n fliek omskep. Luan Jacobs is in die film te sien, hy speel ook saam met Su-an Müller-Marais in die radiodrama. Hulle twee kuier in die ateljee om te gesels oor die tema van die verhaal wat onder andere handel oor die Anglo Boereoorlog asook plaasmoorde in Suid-Afrika....more26minPlay
September 26, 2021Gister Se Grotes: Lizz Meiring eer Franz Marx se nalatenskapFranz Marx, die skepper van die eerste daaglikse Suid-Afrikaanse sepie 'Egoli: Plek van goud' is Sondag 26 September 2021 op die ouderdom van 78 in Pretoria oorlede. Hy het in Julie positief getoets vir Covid-19 en volgens sy broer Johan, het hy nooit weer volkome daarvan herstel nie. Hy het nog op Stellenbosch gewoon toe hy uitgevind het dat hy die virus opgedoen het. Hy het ook vier jaar gelede 'n vorm van borskanker gehad, wat intussen verwyder is, maar sy een long was weens bestraling beskadig. Hy was ook 'n akteur in flieks soos 'Jy is my liefling' en 'Die drie van der Merwes'. Hy het ook in die fliek 'Danie Bosman' teenoor Min Shaw die rol van die bekende komponis vertolk. Franz los sy seun, 'n aangenome dogter en een kleinkind agter....more3minPlay
September 24, 2021Jan Braai gesels met GROOTfm op Braaidag 2021Jan Braai het in 2005 met die Nasionale Braaidag-inisiatief begin en sy doel is om 'n nasionale viering te skep deur die één aktiwiteit wat alle Suid -Afrikaners gemeen het, ongeag ras, taal, geslag of rykdom. Sy TV-reeks 'Jan Braai vir Erfenis' word sedert 2011 op kykNET aangebied en sy nasionale braaitoer word vinnig 'n groot hoogtepunt op die jaarlikse braaikalender....more18minPlay
September 24, 2021André Schwartz oor Jy Sê, Ek Sing in Atterbury KolligAndré Schwartz vertel meer oor sy konsert 'Jy sê, ek sing' by die Atterbury Teater op Sondag, 26 September om 15:00....more11minPlay
September 21, 2021Lunch Punch: Alexa Strachan oor die Aardklop Opwipfees in PretoriaHoof uitvoerende beampte van Aardklop, Alexa Strachan, gesels oor hierdie jaar se unieke opwipfees, oftewel Mini-Aardklop, in Pretoria. Dit sluit ‘n verskeidenheid van drama, musiek, films, gesprekke, kursusse en visuele kuns in....more29minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.