Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
July 30, 2021Lunch Punch: Elvis Blue oor Meer As GenoegElvis Blue kuier by Francois om te gesels oor Meer As Genoeg, die album, liedjie en musiekvideo. Hy sing ook vir ons die nuwe enkelsnit akoesties....more31minPlay
July 27, 2021Jou Groot Talent 2021 - Jeandré Visser, wenner van die gedramatiseerde prosa-afdelingJeandré Visser van Hoërskool Florida in Roodepoort is aangewys as die jaar se algehele wenner in Jou Groot Talent in die kategorie gedramatiseerde prosa, graad 10 tot 12. Die titel kom hom toe na sy voordrag van ''n Kaartjie na Parys' uit Nataniël se boek Zip....more15minPlay
July 23, 2021Lunch Punch: Jou Groot Talent 2021 - Nico Loubser, wenner van die oopafdelingOuer maar nog nie kouer nie. Nico Loubser bewys met sy inskrywings vir hierdie jaar se oopafdeling, dat ouderdom 'n bysaak is wanneer dit kom by talent. Hy staan vir niemand terug nie en vertel eerstehands hoekom hy besluit het om hierdie jaar in te skryf. Hy het al opleiding ontvang by Edrien Erasmus en omring homself juis met jonger mense soos die akteur Zack Mtombeni wat hom gehelp het om sy videos op te neem en aan te stuur....more19minPlay
July 22, 2021Lunch Punch: Sean van Noordwyk groet Reitz van Getroud Met RugbyDie akteur Sean van Noordwyk groet Reitz van Getroud Met Rugby - kykNET. Hy het met Francois gesels oor sy toekomsplanne en passie vir geestesgesondheid. Hy smag daarna om ‘n verskil te maak, veral in jongmense se lewens....more27minPlay
July 21, 2021Lunch Punch: Ilne Nienaber groet dokter Elana van BinnelandersDie aktrise, Ilne Nienaber, is opgewonde om nou meer tyd saam met haar gesin te spandeer en self te besluit hoe sy haar hare wil sny. Sy praat met Francois oor die besluit om haar karakter, dokter Elana Bester, in Binnelanders, vaarwel te roep....more19minPlay
July 20, 2021Lunch Punch: Intiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Is die gras groener aan die anderkantIntiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Is die gras groener aan die anderkant?...more23minPlay
July 16, 2021Lunch Punch: Christia Visser oor Beste Leuen WenOns het haar eers leer ken as aktrise, maar vroeg in 2019 reik Christia Visser haar eerste solo enkelsnit en daarna ook 'n SAMA-genomineerde album uit. Sy kom gesels oor haar loopbaan, die getroude lewe en haar nuwe vrystelling 'Beste Leuen Wen'....more29minPlay
July 15, 2021Lunch Punch: Camino oor 'Burning Fire' enkelsnitCamino van Mississippi gesels met Francois vanaf LA oor die 'Burning Fire' enkelsnit en video vanaf sy nuwe EP. Geïnspireer deur sy oom Wallace en tannie Peggie... Luister hier na die aangrypende verhaal van hoe hy basies van die straat af in Akon se Ferrari beland het en selfs vir 6 maande in sy huis gebly het....more12minPlay
June 28, 2021Lunch Punch: Marion Holm oor die lewe en Die Voordele Van Eierwit aanlynDie veelsydige aktrise, Marion Holm, vertel hoe sy uitdagings in haar lewe die hok slaan. Sy bly positief oor die lewe en haar loopbaan te midde van onvoorspelbare omstandighede en deel meer oor die aanlyn weergawe van Die Voordele Van Eierwit, 'n produksie wat sy saam met Margit Meyer-Rödenbeck aangepak het....more26minPlay
June 27, 2021Gister Se Grotes: Laurika Rauch oor In DuetLaurika Rauch vertel meer oor haar digitale speellys wat duette wat sy oor die afgelope vier dekades opgeneem het, insluit....more1minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.