Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
June 15, 2021Lunch Punch: Intiem Huwelik met Liezel van der Merwe - 'n Skild vir jou huwelik & verveeldheid in jou huwelikIntiem Huwelik met Liezel van der Merwe - 'n Skild vir jou huwelik & verveeldheid in jou huwelik....more27minPlay
June 14, 2021Lunch Punch: Emile Welman van Overtone oor SprokieslandEmile Welman (vroeër van die groep Overtone) se eerste Suid-Afrikaanse enkelsnit as solo-kunstenaar is onlangs uitgereik. Hy vertel ook hoe sy pad met Clint Eastwood & sy destydse vrou, Dina, gekruis het. Luister na sy tuimeltrein-rit tot dusver......more25minPlay
June 13, 2021Gister Se Grotes: Vriende & kollegas onthou Shaleen Surtie-RichardsMari Molefe van Heerden, Frans Swart, Casper de Vries, Heidi Bothma du Toit, Simon Rademan, Johny Klein, Hennie Smit & Lizz Meiring onthou vir Shaleen. Die veteraan aktrise is die afgelope week in die ouderdom van 66 oorlede. Haar staatsbegrafnis is op Sondag 13 Junie 2021 regstreeks vanaf Kaapstad op televisie uitgesaai....more13minPlay
June 07, 2021Lunch Punch: Shaleen Surtie-Richards kort terugblikDie geliefde aktrise Shaleen Surtie-Richards se liggaam is Maandagoggend op 66-jarige ouderdom in ‘n gastehuis in Kaapstad gevind. Hier is ‘n kort terugblik na een van haar gesprekke met GROOTfm tydens die ‘re-run’ van die immergewilde teaterproduksie “Fiela Se Kind” wat ‘n paar jaar gelede weer deur Lefra Produksies op die planke gebring is. Sy het veral ‘n huishoudelike naam geword vir die vertolking van haar rol as Nenna in Egoli, plek van goud. Rus in vrede Shaleen, ons sal jou altyd onthou vir jou oneindige talent en lewensgroot persoonlikheid....more2minPlay
May 28, 2021Lunch Punch: Charl du Plessis oor Atterbury KlassiekDie klassieke- en jazz-pianis, Charl du Plessis het kom gesels oor sy loopbaan tot dusver, asook die reeks vertonings wat deel vorm van Atterbury Klassiek....more26minPlay
May 25, 2021Lunch Punch: Intiem Huwelik met Liezel van der Merwe - 'n Huwelik vol dankbaarheidIntiem Huwelik met Liezel van der Merwe - 'n Huwelik vol dankbaarheid....more19minPlay
May 19, 2021Lunch Punch: Margit Meyer-Rödenbeck groet Dowwe DollaMargit Meyer-Rödenbeck, veral bekend as Dowwe Dolla, is aktrise, komediant, sosiale kommentator en teatervervaardiger. Margit en Dolla kom vir middagete en vertel hoekom Dolla haar stilettos ophang na meer as twee dekades van opvoerings....more32minPlay
May 18, 2021Lunch Punch: Matthys Maree kom kuier want die Atterbury Teater word 10!Matthys Maree, mede-eienaar en bestuurder van die Atterbury Teater kom kuier, want hierdie landmerk onder teatergangers in Pretoria word 10!...more30minPlay
May 14, 2021Lunch Punch: Dowwe Dolla oor Nou Of Nooit in Atterbury KolligDowwe Dolla het beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag, maar vandag is Dolla terug met ‘n vertoning in Pretoria, Nou Of Nooit, Woensdagaand 19 Mei en Dinsdagaand 25 Mei by die Atterbury Teater....more11minPlay
May 07, 2021Lunch Punch: Caroline Grace stel 'Breek' enkelsnit vryDie beeldskone en talentvolle Caroline Grace (nou ook ma van twee) het by GROOTfm kom kuier. Sy stel haar nuwe enkelsnit 'Breek' na 'n stilte van twee jaar vry....more23minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.