Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
March 26, 2021Lunch Punch: Vernette van die Coffee Snobs oor BranderkindDie Coffee Snobs se Vernette sluit uit Mosselbaai by ons aan en vertel meer oor hul jongste enkelsnit 'Branderkind'....more10minPlay
March 22, 2021Lunch Punch: Leon Schuster & Leandie du Randt bring hulde aan Jimmy AbbottDie voormalige Suid-Afrikaanse swaargewigbokskampioen Jimmy Abbott (61) is Sondagaand omstreeks 20:40 in Heidelberg oorlede. Leandie du Randt (wat onlangs saam met hom gewerk het aan die kykNET gewigsverliesprogram 'Slank') & die filmmaker en komediant Leon Schuster bring hulde aan die groot man met die klein hart....more6minPlay
March 19, 2021Lunch Punch: Intiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Die pret in jou huwelik is skoonveldIntiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Die pret in jou huwelik is skoonveld....more17minPlay
March 18, 2021Lunch Punch: Gerrie Pretorius oor die nuwe reeks van Leef Jou ReisGerrie Pretorius gesels oor sy nuwe, opwindende en 10de reeks van Leef Jou Reis wat 03 April 2021 op kykNET, DSTV kanaal 144 afskop....more33minPlay
February 25, 2021Lunch Punch: André Cilliers gee terugvoer oor die begrotingsredeDie minister van Finansies, Tito Mboweni, het gisteraand (24-02-2021) vanjaar se begrotingsrede gelewer. André Cilliers van TreasuryONE deel sy siening oor 'n paar van die hoofpunte wat bespreek is....more13minPlay
February 19, 2021Lunch Punch: Sean Williams van Live Life Always oor sy opruim-revolusieTwee toegewyde omgewingsbewustes in die noorde van Johannesburg lei 'n opruim-revolusie om veral die Fourways- en Lonehill-gebied skoon te maak. Sean Williams en die voorheen werklose Lovemore Robson het binne drie maande meer as 143-duisend kilogram vullis verwyder. Sean gesels passievol oor hierdie inisiatief op Goeie Nuus Vrydag....more8minPlay
February 14, 2021Gister Se Grotes: Charles vra Melline uit op ValentynsdagCharles Swanepoel van Nigel vra Melline Labuschagne of hy haar kêrel kan wees op Valentynsdag. Luister hier na haar reaksie en antwoord......more4minPlay
February 12, 2021Lunch Punch: Anice Kruger (Pippie Kruger se ma) word vereer met 'n Kaalvoetvrou-toekenningAnice Kruger (Pippie Kruger se ma) is onlangs deur die Vroue Fonds vereer met 'n Kaalvoetvrou-toekenning. Sy gesels op 'Goeie Nuus Vrydag' met Francois oor die spesiale ervaring, verklap hoe dit tans met Pippie gaan en praat oor Pippie se pad vorentoe....more9minPlay
February 11, 2021Lunch Punch: Intiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Fases van jou huwelikIntiem Huwelik met Liezel van der Merwe - Fases van jou huwelik....more27minPlay
February 04, 2021Lunch Punch: Jo Britton oor The Calling saam met Retief Burger, Stella, Ruan Josh & Brian O'NielJo Britton & Gerhard Jacobs (ENT Community Foundation) kom gesels oor The Calling, 'n liedjie vir bewusmaking van weggooibabas....more16minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.