Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
December 04, 2020Lunch Punch: Fatman oor Vuil CokeDie veelsydige vermaaklikheidster Fatman verklap hoe die grendeltyd hom geaffekteer het en hy stel sy nuwe kuier-treffer "Vuil Coke" bekend....more29minPlay
December 01, 2020Lunch Punch: Edward Smith oor My HomeDie 22-jarige sanger en liedjieskrywer Edward Smith van Pretoria studeer ook vermaakstudies aan UCLA in Los Angeles. Hy het "My Home" vir Suid-Afrika geskryf en wou vasvang hoe hy glo baie Suid-Afrikaners op die oomblik voel en wat hulle deurmaak. Die liedjie vier ook ons pragtige land wat hy steeds sy huis noem....more15minPlay
November 26, 2020Lunch Punch: Joshua Williams & Dirk Badenhorst oor Mzansi Ballet se The Queen Show by die Monte de Dios DomeDie 18-jarige danser Joshua Williams kom vertel saam met Dirk Badenhorst meer oor Mzansi Ballet se The Queen Show by die Monte de Dios Dome in Pretoria van 03 tot 06 Desember 2020....more21minPlay
November 22, 2020Gister Se Grotes: Laurika Rauch oor 'n VersamelingLaurika Rauch deel eksklusiewe musieknuus oor haar nuutste versameling wat nou aanlyn beskikbaar is....more2minPlay
November 22, 2020Gister Se Grotes: Lize Beekman oor Hier & NouDie bekroonde liedjieskrywer en sanger Lize Beekman het na 9 jaar van stilte 'n nuwe album die lig laat sien. Sy gesels oor Hier & Nou, maar ook oor 'n paar ander dinge uit die verlede......more22minPlay
November 18, 2020Lunch Punch: Jennifer Zamudio oor haar enkelsnit DalkJennifer Zamudio het ‘n ver pad gestap sedert ons haar leer ken het as "Die Singende Pers Sensasie" in 2000 toe sy haar debuut in die Afrikaanse Musiekbedryf gemaak het. Sy gesels oor haar nuwe enkelsnit "Dalk" en kan nie voorspel of sy binnekort weer 'n vollengte album gaan vrystel nie......more10minPlay
November 13, 2020Lunch Punch: Eric Graham oor Held On Till May se musiekvideo wat klem plaas op persone met DownsindroomDie filmmaker Eric Graham is ook kitaarspeler vir die groep Held On Till May. Hy kom vertel meer oor die konsep vir die musiekvideo van "Always Invisible" en hoe die sterre van Club 21 Learning Centre hulle harte gesteel het tydens die verfilming hiervan. Dit het gebeur in Oktobermaand, wat ook die bewustheidsmaand was vir persone met Downsindroom. Joretha, die hoof by Club 21 Learning Centre, vertel ook van die pad wat sy met hierdie spesiale mense stap en hoe sy by die skool betrokke geraak het....more11minPlay
November 13, 2020Lunch Punch: Kevin Leo oor Crooners saam met Jannie Moolman in Atterbury KolligKevin Leo vertel meer oor die Crooners-vertoning saam met Jannie Moolman die 22ste November 2020 by die Atterbury Teater in Pretoria....more8minPlay
November 12, 2020Lunch Punch: Nasrene oor Parties In The ParkBorn and raised in Johannesburg, Nasrene started her career as a singing-songwriting pharmacist wanting to pursue her ultimate passion. She teamed up with Dutch songwriter and producer David Westmeijer to write “Parties in the Park”....more7minPlay
November 10, 2020Lunch Punch: Rooksein se Renier West oor Kyk Na My HartRenier West van die groep Rooksein kuier in die ateljee. Rooksein is ’n Potchefstroomse musiekgroep, wat bestaan uit Megan Danner, Renier West (Bernice West se broer) en Dian Maritz. Hulle bring oorpronklikheid na die tafel en die enigste reël waarvolgens hulle musiek maak is dat daar nie reëls is nie. Hulle wil graag 'n betekenisvolle boodskap uitdra met hulle enkelsnit "Kyk Na My Hart"....more26minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.