Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
February 03, 2021Lunch Punch: Margit-Meyer Rödenbeck oor Red Die BoerDie restaurantteater Die Boer in Durbanville speel al die afgelope 16 jaar gasheer vir ons land se voorste kunstenaars. Eienaar en aktrise Margit Meyer-Rödenbeck (Dowwe Dolla) vertel meer oor die Red Die Boer insamelingsveldtog....more2minPlay
January 27, 2021Lunch Punch: Muller Brandt oor Vriende van LandbouDie sanger, Muller Brandt, het onlangs die liedjie 'Vriende van Landbou' vrygestel. Hy het 'n passie vir ons land se boere en is intussen aangewys as die ambassadeur vir Vriende van Landbou, 'n platform wat momentum verleen aan diegene wat hulle tyd, geld en kundigheid in die regte rigting wil stuur....more18minPlay
January 25, 2021Lunch Punch: Morné Coetzee oor VandagAlhoewel hy al op vyrftien begin kitaar speel het en betrokke is by musiekbediening in sy kerk, het hy eers onlangs besluit om 'n kans te waag op sy musiekdroom as solokunstenaar. Hy werk ook as 'n fotograaf en grafiese ontwerper. Morné Coetzee het kom gesels oor sy motiverende enkelsnit "Vandag" uit die pen van Vaughan Gardiner....more16minPlay
January 20, 2021Lunch Punch: Hanru Pienaar se ma Lizette deel hul oorwinningsreisDie 13-jarige Hanru is in ‘n stabiele toestand nadat ‘n gewas by hom verwyder is. Sy ma, Lizette kom kuier in die ateljee om hul oorwinningsreis met ons te deel....more17minPlay
January 05, 2021Lunch Punch: Pieter Cloete oor Maroela Media se lys van Top 40 Afrikaanse liedjiesGROOTfm se musiekskeduleerder (en omroeper) Pieter Cloete, kom gesels oor Maroela Media se lys van Top 40 Afrikaanse liedjies wat die afgelope jaar vrygestel is. Hy vertel ook hoekom sekere kunstenaars se musiek kop en skouers bo die res uitgestaan het. Hierdie lys bestaan uit liedjies wat veral goed gevaar het op stroomdienste en platforms soos Youtube asook wat radio-lugtyd betref....more10minPlay
December 18, 2020Lunch Punch: Rowan Stuart oor Queen EmilyDie sanger & liedjieskrywer, Rowan Stuart, reis al die pad van Kwazulu-Natal af vir 'n vertoning in Pretoria. In die proses maak hy GROOTfm deel van sy roete. Hy kom gesels oor sy nuwe enkelsnit vrystelling "Queen Emily" en bederf ons ook met 'n paar akoestiese liedjies op sy Cort-kitaar....more27minPlay
December 17, 2020Lunch Punch: Chandre Dear deel haar verhaal van hoopNadat sy luisteraars se harte aangegryp het tydens 'n baie emosionele telefoniese oomblik op lug tydens die Spar Blessing Giveaway, kom kuier Chandre Dear in die ateljee om die res van haar storie te deel......more22minPlay
December 13, 2020Gister Se Grotes: Ricus Nel oor country en sy weergawe van Ring Of FireDie sanger en multi-instrumentalis, Ricus Nel, kom gesels oor hoe country-musiek as genre hom beïnvloed het. Hy brei uit oor sy unieke weergawe van Johnny Cash se treffer "Ring Of Fire"....more20minPlay
December 13, 2020Gister Se Grotes: Country inset met Maritza, Dennis East en Barbara RayDie sangers Maritza, Dennis East en Barbara Ray vertel kortliks hoe hulle pad met country musiek gekruis het....more6minPlay
December 10, 2020Lunch Punch: Emosionele oomblik tydens Spar Kersfees BlessingEmosionele oomblik tydens Spar Kersfees Blessing met Chandre Dear op die lyn......more6minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.