Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
May 07, 2021Mathys Roets oor Grassade & Katerdrale saam met Mauritz Lotz in Atterbury KolligMathys Roets gesels oor die vertoning "Grassade & Katerdrale" saam met Mauritz Lotz, vir die eerste keer by die Atterbury Teater. Dit sluit in nuwe musiek vanaf sy album "Reën" asook ou gewildes wat met ‘n nuwe klank na die verhoog gebring word op Moedersdag....more8minPlay
May 03, 2021Lunch Punch: Rian van Heerden oor Karakter op kykNETRian van Heerden gesels oor 'Karakter' - 'n dokumentêre reeks oor diverse mense in Suid-Afrika. 'n Program wat vooroordele uitlig en onderskei tussen die waarheid en wolhaar....more22minPlay
May 03, 2021Lunch Punch: Renier West van Rooksein oor die Staan Op Fees by Ultimate Aim Sports PavillionRenier West van Rooksein gesels oor hul vertoning by die Ultimate Aim Sports Pavilion as deel van die #StaanOpFees konsertreeks. Hy verklap ook iets oor nuwe musiek......more6minPlay
April 23, 2021Lunch Punch: Juanita du Plessis oor die Staan Op Fees by Ultimate Aim Sports Pavillion‘n Opwindende reeks van vertonings lê voor by die Ultimate Aim Sports Pavillion in Montana as deel van die Staan Op Fees. Juanita du Plessis vorm deel van die 'line-up' en verklap wat ons kan verwag van haar vertoning op die 01ste Mei....more7minPlay
April 20, 2021Lunch Punch: Intiem Huwelik met Liezel van der Merwe - 15 Blitsresepte vir beter kommunikasieIntiem Huwelik met Liezel van der Merwe - 15 Blitsresepte vir beter kommunikasie....more20minPlay
April 19, 2021Lunch Punch: Herman Kleinhans oor Dankie - 'n liedjie vir sy maDie talentvolle musikant Herman Kleinhans het 'n spesiale liedjie vir sy ma geskryf en hy stel dit vry voor Moedersdag. Die liedjie was aanvanklik in sy kamer opgeneem, maar die reaksie daarop was so oorweldigend dat hy besluit het om 'n professionele opname te maak en uit te reik....more10minPlay
April 16, 2021Lunch Punch: Boer Soek 'n Vrou se Richann & René oor Reën en Vrystaat VlaktesBoer Soek 'n Vrou se Richann & René deel nie net hul liefde vir mekaar nie, maar ook vir musiek. Die verliefdes staan ook nou bekend as die sangpaar Reën, wat in 'Vrystaat Vlaktes' sing oor daai brief gestuur na die platteland......more24minPlay
April 16, 2021Lunch Punch: André Schwartz oor Magical Musicals saam met Leah in Atterbury KolligWanneer André Schwartz en Leah se stemme een word in hul produksie, Magical Musicals, sal die gehoor meegesleur word na die fantasiewêreld van die grootste musiekblyspele soos hul bekroonde treffers vertolk. André sluit telefonies by Francois van Rensburg in die Lunch Punch aan om meer te vertel oor hierdie verhoogproduksie....more5minPlay
April 09, 2021Lunch Punch: Sandra Prinsloo oor Spertyd in Atterbury KolligSandra Prinsloo vertel meer oor haar eenvroustuk 'Spertyd' by die Atterbury Teater. 'n Teks wat handel oor die reis deur die kontinent van ouderdom, 'n verwerking van die bekroonde Elsa Joubert se roman....more8minPlay
March 28, 2021Gister Se Grotes: Bles Bridges 21 jaar later - 'n huldeblykDeur die jare het Bles Bridges diep spore getrap in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, maar veral ook in sy persoonlike hoedanigheid as mens. Hy is tot vandag toe nog die grootste Afrikaanse manlike verkoper in Suid-Afrika, met albumverkope van 3.2 miljoen kopieë. Familie, vriende & kollegas in die bedryf vorm deel van 'n baie unieke huldeblyk aan Bles - 21 jaar sedert hy op 53-jarige ouderdom in 'n motorongeluk oorlede is....more46minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.