Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
May 11, 2021Jak en die rankplantJak en die rankplant is oorspronklik geskryf as musiekblyspel, maar het intussen verander in ‘n animasiekortfilm. Kosie Smit verduidelik hoe dit gebeur het....more10minPlay
May 11, 2021Die Liewe Heksie van toe tot nouLuister na ‘n hoorbeeld uit 1993 deur Rina Thom, Die Liewe Heksie van toe tot nou....more26minPlay
May 04, 2021EucatastropheDie kunstenaar, Hannalie Taute, gesels oor haar solo-uitstalling, Eucatastrophe, by die Deepest Darkest Galery in Kaapstad....more9minPlay
May 04, 2021Schalk Joubert oor klankontwerpSchalk Joubert vertel hoe hy die klankontwerp benader het vir die verhoogstuk, Die dinge van ‘n kind....more6minPlay
May 04, 2021Op die voorgrond (1966)Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1966. Die Hanekoms en twee akteurs kuier in die program OP DIE VOORGROND....more15minPlay
May 04, 2021Richter GrimbeekDirigent Richter Grimbeek vertel van sy lewe en werk in Oostenryk....more17minPlay
April 27, 2021Aardklop Aubade - Wits TrioViolis Zanta Hofmeyr is deel van die Wits Trio. Hulle tree op by die volgende Aardklop Aubade by Affies in Pretoria....more9minPlay
April 27, 2021Lost in translationDie kunstenaar Lien Botha vertel van haar solo-uitstalling, Lost in Translation, by die Barnard Galery in Kaapstad....more9minPlay
April 27, 2021Ek en my instrument - Peter AuretIn die laaste insetsel in die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die tromspeler Peter Auret oor Jazz en sy trio....more32minPlay
April 20, 2021Kunene and the KingDr. John Kani vertel van hoe sy toneelstuk, Kunene and the King, gereken word as een van die Royal Shakespeare Company se Top 10 produksies van die afgelope 60 jaar....more20minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.