Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
May 05, 2020Marina GriebenowTeaterkritikus en -liefhebber Marina Griebenow vertel hoe sy haar honger na teater stil tydens die inperking deur na verskeie produksies aanlyn te kyk....more11minPlay
April 28, 2020Dramaturg gee raad oor skryf vir radioDramaturg Lee Doubell gee wenke oor hoe om 'n radiodrama te skryf, en vertel na watter aanlynteater hy kyk....more10minPlay
April 28, 2020Bettie Cilliers-BarnardLuister na 'n argiefonderhoud wat Christtelle Webb-Joubert in 2008 met Bettie Cilliers-Barnard gedoen het....more15minPlay
April 28, 2020DEURnis digitaalJohan van Lill vind meer uit oor DEURnis digitaal. Die gewilde een-tot-een-teater verskuif weer grense....more19minPlay
April 28, 2020Wena Naudé - Deel 2Die legendariese omroeper, Danie Smuts, gesels in die program Oggendster met die ewe legendariese aktrise Wena Naude. Die program is in 1977 opgeneem en uitgesaai op Springbok Radio....more8minPlay
April 21, 2020Brooklynteater aanlynproduksiesWillem Vogel van die Brooklynteater in Pretoria praat oor hulle aanlyngeleenthede....more7minPlay
April 21, 2020Wena Naudé - Deel 1Die legendariese omroeper, Danie Smuts, gesels in die program Oggendster met die ewe legendariese aktrise Wena Naude. Die program is in 1977 opgeneem en uitgesaai op Springbok Radio....more8minPlay
April 21, 2020Andy WarholJohan van Lill gesels met Johan Myburg oor Andy Warhol se uitstalling by die Tate Modern....more15minPlay
April 21, 2020Radioteater op RSG tydens inperkingKobus Burger praat oor RSG se radioteaterseisoen tydens die inperking....more7minPlay
April 14, 2020Radioteater op RSG tydens inperkingKobus Burger vertel vir Christelle Webb-Joubert van die huidige radiodrama seisoen op RSG....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.