Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
May 14, 2019RSG KunsCoenie Visser vertel meer oor die Classics for all-fees op Greyton en Genadendal....more6minPlay
May 14, 2019RSG KunsJohan van Lill vind meer uit oor die musiekspel Kinky Boots, wat vir die eerste keer in Suid-Afrika te sien is....more13minPlay
May 14, 2019RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met kunstenaar Liekie Fouche oor haar uitstalling, Scattelings....more10minPlay
May 07, 2019RSG KunsDramaturg Retief Scholtz gesels oor die toneelstuk, Die voordele van eierwit, wat te sien by die Atterburyteater in Pretoria en later by Innibos....more6minPlay
May 07, 2019RSG KunsWillem Vogel van die Brooklynteater vertel van hulle produksie van Mendelssohn se ELIA opus 70....more7minPlay
May 07, 2019RSG KunsJohan van Lill was by die jaarlikse Nasionale Toneelspelkompetisie. Hy stel ons voor aan die agt finaliiste....more23minPlay
May 07, 2019RSG KunsJohn Kani gesels oor sy toneelstuk, Kunene and the king, wat by die Fugardteater in Kaapstad op die planke is....more13minPlay
April 30, 2019RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Graham Hopkins oor Equus wat te sien is by die Pieter Toerienteater by Montecasino in Johannesburg....more12minPlay
April 30, 2019RSG KunsJohan van Lill loop met sy mikrofoon rond by die Suidoosterfees....more20minPlay
April 30, 2019RSG KunsJohan van Lill vind meer uit oor die video-installasie oor die vissermanne en -vroue van Kalkbaai. Dit is 'n projek deur Sandra Prinsloo....more11minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.