Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
October 02, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert is agter die verhoog by die Staatsteater in Pretoria. Lizette Vosloo vertel vir haar van die karakters en rolspelers in Faust....more9minPlay
October 02, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Johan van der Merwe en Rudi Sadler van Theatre Rocket oor hulle DEURNiS een-tot-een produksies by Aardklop....more13minPlay
October 02, 2018RSG KunsJohan van Lill kuier by die skrywer, akteurs en regisseur van die toneelstuk My mense is die kluts kwyt....more6minPlay
September 25, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Willem Vogel oor die 3de Gaufestival in Pretoria....more5minPlay
September 25, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert kuier agter die verhoog by die Staatsteater van Pretoria. Lizette Vosloo vertel haar van die dekor en rekwisiete van Faust....more12minPlay
September 25, 2018RSG KunsDie sopraan Erica Eloff vertel van die uitvoering waarby sy betrokke is as deel van die Gaufestival in Pretoria....more8minPlay
September 18, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met pianis Paul Ferreira oor Romeo's Passion wat te sien is by die Hillbrowteater in Johannesburg....more6minPlay
September 18, 2018RSG KunsJohan van Lill besoek die uitstalling, Handskrif, by die Breytenbachsentrum op Wellington....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.