Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
March 27, 2018RSG KunsJohan van Lill gesels met Nicole Holm oor die stuk, Ons is almal freaks hier....more9minPlay
March 27, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert loop vir Derrick Gardner raak by die Brooklyn teater en vind uit wat hy daar doen....more4minPlay
March 27, 2018RSG KunsWillem Vogel vertel van hulle Pasfees produksies by Brooklyn teater....more5minPlay
March 27, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert woon die repetisie van Dierepret om die doringboom by en vind uit hoe die studente te werk moes gaan om hulle onderskeie diere-karakters te vertolk...more19minPlay
March 27, 2018RSG KunsBabbelagtig is 'n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore gesien het nie. Dit gebruik 'n tegniek wat bekend staan as "narrespel" - iets wat taamlik nuut is in Suid-Afrika en die produksie debuteer vanjaar by die KKNK op Oudtshoorn. Johan van Lill het by 'n repetisie gaan inloer....more11minPlay
March 27, 2018RSG KunsMartin Headger het gaan inloer by Joburg Ballet om met Revin Yon, wat die hoofrol in Carmen vertolk te gesels....more8minPlay
March 20, 2018RSG KunsStuart Trent stal tans sy versameling portrette uit by die Kunsmuseum van Pretoria. Die uitstalling bestaan uit 223 portrette met hom as tema....more7minPlay
March 20, 2018RSG KunsJohan van Lill vind meer uit oor die KKNK produksie, Swerfgoed....more13minPlay
March 20, 2018RSG KunsBy die Wakkerstroom Musiekfees was daar vier pianiste wat op een klavier gespeel het. Christelle Webb-Joubert leer ken hulle van nader....more6minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.