Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
July 29, 2014KunsInDrukis 'n splinternuwe tydskrif wat op 1 Augusuts die eerste keer verskyn. Marguerite Robinson vertel vir Christelle Webb-Joubert waaroor die nuwe tydskrif gaan....more11minPlay
July 29, 2014Afgetrede dosente se uitstalling'n Hele paar afgetrede kunsdosente se groepsuitstalling is te sien by die Tina Skukan-galery in Pretoria. Christelle Webb-Joubert het daar ingeloer....more23minPlay
July 29, 2014Sarah SwartSuzanne Paxton kuier by die kunstenaar Sarah Swart. Sy soek ure lank deur munisipale argiewe om foto's te kry van hoe 'n dorp destyds gelyk het en hoe dit vandag lyk. Sy verander dan daardie foto's in kunswerke....more6minPlay
July 29, 2014Sandra PrinslooJohan van Lill gesels met Sandra Prinsloo oor die vertaling van OSCAR EN DIE PIENK TANNIE. Sy vertel ook van die ORDE VAN IKHAMANGA wat sy ontvang het....more7minPlay
July 29, 2014SlowlyJohan van Lill gesels met die aktrises wat te sien is in die produksie SLOWLY....more8minPlay
July 22, 2014Reik na die sterreVan die akteurs van die nuwe musiekspel REIK NA DIE STERRE kuier in die ateljee by Christelle Webb-Joubert....more18minPlay
July 22, 2014OklahomaDie Gilbert & Sullivan-vereniging van Kaapstad bied vanjaar die musiekspel OKLAHOMA aan by Kunstekaap. Lizelle de Bruin het daar 'n draai gemaak....more8minPlay
July 22, 2014The Beauty of Incomplete ThingsTerrance April vertel van die produksie THE BEAUTY OF INCOMPLETE THINGS by The Fringe in Johannesburg....more5minPlay
July 22, 2014Joburg Ballet en Gauteng OnderwysDirk Badenhorst vertel van die samewerking tussen Joburg Ballet en die Gautengse Onderwysdepartement....more5minPlay
July 22, 2014Disney on IceNicole Rudolph is die enigste Suid-Afrikaner wat deel is van DISNEY ON ICE in Kaapstad. Lizelle de Bruin het met haar gesels....more5minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.