Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
March 04, 2014God die digterChristelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie GOD DIE DIGTER wat by die Woordfees aangebied word....more6minPlay
February 25, 2014Blood BrothersBLOOD BROTHERS is weer te sien in die Kaap. Johan van Lill praat hieroor met die sanger Alistair Izobell....more6minPlay
February 25, 2014Veiling in ConstantiaJohan van Lill gesels met Anton Welz oor 'n spesiale veiling in Constantia....more4minPlay
February 25, 2014Da Vinci-uitstallingJohan van Lill besoek 'n baie interessante uitstalling met werke van Leonardo da Vinci. Hy het twee plaaslike kunstenaars daar ontmoet wat met hom oor die besondere uitstalling praat....more13minPlay
February 25, 2014IVredeJohan van Lill gesels met Ilse Schűrmann oor 'n hele paar konserte wat eersdaags plaasvind, waaronder iVrede, 'n produksie by die Woordfees in samewerking met RSG....more6minPlay
February 25, 2014Annelise Bowker kunsklasseDie kunstenaar Annelise Bowker bied kunsklasse aan in Pretoria. Christelle Webb-Joubert het by haar gaan inloer....more9minPlay
February 25, 2014A Space OdysseyPaul Loeb van Zuilenburg vertel van die konsert A SPACE ODYSSEY. Hy is artistieke direkteur en dirigent van die Bloemfonteinse Stadsorkes....more7minPlay
February 18, 2014Gerrit Roos Wakkerstroom Musiekfees 18 Februarie 2014Christelle Webb-Joubert kuier saam met die kitaarspeler Gerrit Roos. Hy vertel van hulle konserte by die Wakkerstroom Musiekfees....more6minPlay
February 18, 2014Rocky Horror 18 Februarie 2014Brendan van Rhyn en Pierre van Heerden nooi vir Christelle Webb-Joubert in hulle kleedkamer in om te gesels oor The Rocky Horror Show wat by die Pieter Toerien teater op die planke is....more20minPlay
February 18, 2014Unisa fluit en klarinetkompetisie 18 Februarie 2014Arissa Voges, Direkteur Musiek by Unisa, gesels oor die pas afgelope, Internasionale fluit- en klarinetkompetisie....more16minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.