Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
January 14, 2014AgtervolgerLizelle de Bruin woon een van die AGTERVOLGER se repetisies by. Die produksies is te sien by vanjaar se Suidoosterfees....more14minPlay
January 14, 2014Platform 9Ivor Price praat met Maurice Paige en Theodore Jantjies oor hulle produksie PLATFORM 9....more11minPlay
January 07, 2014Oude LibertasteaterJohan van Lill hoor wat in Januarie te sien is by die Oude Libertasteater....more4minPlay
January 07, 2014Lara ByeLara Bye is een van Suid-Afrika se voorste regisseurs. Johan van Lill het by haar gaan kuier....more13minPlay
January 07, 2014Kuns by VoortrekkermonumentChristelle Webb-Joubert besoek die Voortrekkermonument om te kyk na die kuns wat daar te sien is....more23minPlay
January 07, 2014ScroogeJohan van Lill maak 'n draai by die Baxter en gesels met van die akteurs wat te sien is in die produksie SCROOGE....more10minPlay
January 07, 2014Nasionale ToneelkompetisieHerman van der Westhuizen vertel van die Nasionale Toneelkompetisie....more7minPlay
December 31, 2013RSG Kuns 31 Desember 2013Johan van Lill en Marina Griebenhouw gesels oor 2013 se teaterhoogtepunte in die Kaap. Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Voortrekkermonument waar sy met Annemarie Carelsen gesels oor die handwerk wat deur die Voortrekkers gemaak is. Este Gross vind uit wat die waarde van kunsterapie is. Marthinus Basson vertel hoe hy in die bedryf beland het en wat vir hom mooi is....more56minPlay
December 24, 2013RSG Kuns 24 Desember 2013Wassief Piekaan vertel van sy produksie WRONGLY ACCUSED. Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Lothar Böttcher oor die kuns wat hy maak met glas. Leer ken die akteur, regisseur en dramaturg Nicolas Ellenbogen. Astrid Schwenke vertel van die geskiedenis en vervaardiging van die historiese marmerfries by die Voortrekkermonument. Graig Pedro en Mervin Williams gesels oor die ballet NIGHT & DAY by KunsteKaap. Willem Vogel gesels oor die nuutgestigte Gauteng Simfonie-orkes....more55minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.