Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
January 31, 2023Februarie by Die BoerMargit Meyer-Rodenbeck vertel wat alles in Februarie te sien is by Die Boer....more8minPlay
January 31, 2023Neil Sandilands terug in SANeil Sandilands gesels oor sy terugkeer na Suid-Afrika, en sy loopbaan as akteur en sanger....more21minPlay
January 31, 2023Marcel Meyer in CinderellaAkteur, skrywer en vervaardiger Marcel Meyer is te sien as danser in Cape Town City Ballet se produksie, Cinderella, in Kunstekaap....more11minPlay
January 24, 2023Mirre en aalwyn by die KKNKSkrywer en regisseur Nicola Hanekom gesels oor haar plekspesifieke toneelstuk, Mirre en aalwyn....more6minPlay
January 24, 2023Die KKNK is terug in volle swangHugo Theart, artistieke direkteur van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, vertel van sommige hoogtepunte by vanjaar se fees in Oudtshoorn....more15minPlay
January 24, 2023Hansard by die BaxterTerrance April gesels met Fiona Ramsay en Graham Hopkins oor die produksie, Hansard, wat te sien is by die Baxterteater in Kaapstad....more9minPlay
January 24, 2023Reza de Wet se Mirakel by KKNKReza de Wet se toneelstuk, Mirakel, is te sien by die KKNK. Akteur Dawid Minnaar vertel meer....more18minPlay
January 17, 2023Tien Duisend Ton by die MarkteaterDie Markteater in Johannesburg bied ‘n tuiste vir Afrikaanse toneelstukke. Regisseur Nico Scheepers gesels oor Tien Duisend Ton wat Donderdag, 19 Januarie open....more10minPlay
January 17, 2023Now DreamDrie kunstenaars van Napier neem hulle werk na ‘n galery in Hermanus. Een van die kunstenaars, Alex Hamilton, gesels oor die uitstalling, Now Dream....more12minPlay
January 17, 2023André Naudé 1950 - 2023Die kunstenaar André Naudé is begin vanjaar oorlede. Dr. Eunice Basson, kunskritikus en jarelange vriendin, bring hulde aan hom....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.