Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.
December 27, 2022Classical Movements bevorder musiekTerrance April gesels met Johan van Zyl van Classical Movements oor hulle werksaamhede en die wyse waarop hulle musiek dwarsoor die wêreld bevorder....more11minPlay
December 27, 2022Anna-Mart van der Merwe se lewe en werkAnna-Mart van der Merwe het einde November nog ‘n toekenning ontvang, en daarom het Christelle Webb-Joubert besluit dis hoog tyd om dié gevierde aktrise van nader te leer ken....more44minPlay
December 20, 2022Sanna se bronsbeeldeChristelle Webb-Joubert was in 2012 by die beeldhouer, Sanna Swart, se gietery. In 'n argiefonderhoud verduidelik Sanna hoe ‘n bronsbeeld gegiet word....more38minPlay
December 20, 2022Napier se kunsateljeesNapier se kunstenaars maak hulle ateljees oop vir die publiek van 27 tot 30 Desember. Die kunstenaar Alex Hamilton vertel meer....more11minPlay
December 13, 2022Kahlo, Sher-Gil, SternDie kunskenner en joernalis, Johan Myburgh, vertel van die uitstalling Kahlo, Sher-Gil, Stern, wat te sien is in Johannesburg....more21minPlay
December 13, 2022Sleeping Beauty in MuizenbergDie prins en prinses, oftewel, Shaun Klaasen en Karla Britz, vertel van die produksie, Sleeping Beauty, wat te sien in Muizenberg....more5minPlay
December 13, 2022Dr. John Kani se KUNENE AND THE KING by Joburg TheatreDie Joburg Theatre is vanjaar 60 jaar oud. Hulle het ‘n paar produksies gekies om dié mylpaal te vier. Een van die produksies is KUNENE AND THE KING, ‘n drama deur dr. John Kani. Terrance April gesels met hom oor die drama, sy sienings van die teater en die rol wat dit kan speel in veral die lewe van die jonger generasies....more14minPlay
December 13, 2022Joburg Theatre vier 60 jaarTerrance April gesels met Johan Myburgh, kunskenner en joernalis, oor van die hoogtepunte van die Joburg Theatre se 60 jarige bestaan....more7minPlay
December 06, 2022Star+CrossedDie komponis, Wessel Odendaal, vertel vir Terrance April van die musiekspel, Star+Crossed....more11minPlay
December 06, 2022Die Neutekraker-ballet in KaapstadCape Town City Ballet bied die gewilde ballet, Die Neutekraker, aan. Christelle Webb-joubert kuier saam met die danser Jan Kotze....more15minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.