Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.
September 27, 2022Joburg Ballet voer Cinderella opTerrance April gesels met choreograaf Iain McDonald en Yolanda Roos, kostuumontwerper, oor Joburg Ballet se produksie van Cinderella....more16minPlay
September 27, 2022Kunsvereniging van Pretoria vier 75 jaarDie Kunsvereniging van Pretoria is op 27 September 75 jaar oud. Christelle Webb-Joubert gesels met die direkteur, Pieter van Heerden....more13minPlay
September 27, 2022Die uitdagings van begeleidingTerrance April gesels met pianis en begeleier Annalien Ball oor die uitdagings van begeleiding....more8minPlay
September 20, 2022Woordfees eerste keer in Oktober aangebiedSaartjie Botha, direkteur van die US Woordfees in Stellenbosch, gesels oor die program by vanjaar se fees. Die fees word vir die eerste keer in Oktober aangebied....more18minPlay
September 20, 2022Violis Tim Kliphuis se stylDie Nederlandse violis Tim Kliphuis gesels oor sy trio, musiekstyl en improvisasie....more17minPlay
September 20, 2022Fordsburg’s Finest in JohannesburgSkrywer en akteur Paul Slabolepszy vertel vir Terrance April van Fordsburg’s Finest wat te sien by die Pieter Toerienteater in Johannesburg....more5minPlay
September 20, 2022Karatara by WoordfeesDie dansdrama, Karatara, wat vanjaar by die KKNK debuteer het, is in Oktober te sien by die Woordfees. Die vervaardiger en produksiebestuurder, Marie Vogts, vertel meer....more10minPlay
September 13, 2022Chris van Niekerk lees vertaalde boekeAkteur Chris van Niekerk is by verskeie feeste te sien met produksies waarin hy vertaalde boeke uit Frans voorlees....more8minPlay
September 13, 2022The parrot womanThe parrot woman is ‘n stuk deur Charles J. Fourie, wat verwerk is om ‘n ander sy van die Anglo-Boereoorlog te belig. Akteur André Lotter vertel meer....more11minPlay
September 13, 2022Die negende stap by AardklopAktrise Marisa Drummond vertel van Die negende stap waarin sy en Franci Swanepoel te sien is by Aardklop....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,916 episodes available.