Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.
May 04, 2021Schalk Joubert oor klankontwerpSchalk Joubert vertel hoe hy die klankontwerp benader het vir die verhoogstuk, Die dinge van ‘n kind....more6minPlay
May 04, 2021Op die voorgrond (1966)Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1966. Die Hanekoms en twee akteurs kuier in die program OP DIE VOORGROND....more15minPlay
May 04, 2021Richter GrimbeekDirigent Richter Grimbeek vertel van sy lewe en werk in Oostenryk....more17minPlay
April 27, 2021Aardklop Aubade - Wits TrioViolis Zanta Hofmeyr is deel van die Wits Trio. Hulle tree op by die volgende Aardklop Aubade by Affies in Pretoria....more9minPlay
April 27, 2021Lost in translationDie kunstenaar Lien Botha vertel van haar solo-uitstalling, Lost in Translation, by die Barnard Galery in Kaapstad....more9minPlay
April 27, 2021Ek en my instrument - Peter AuretIn die laaste insetsel in die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die tromspeler Peter Auret oor Jazz en sy trio....more32minPlay
April 20, 2021Kunene and the KingDr. John Kani vertel van hoe sy toneelstuk, Kunene and the King, gereken word as een van die Royal Shakespeare Company se Top 10 produksies van die afgelope 60 jaar....more20minPlay
April 20, 2021Ek en my instrument - Melanie Hofmeyr-BurgerIn die reeks, EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die fluitis Melanie Hofmeyr-Burger....more22minPlay
April 20, 2021SpertydPhilip Rademeyer het Elsa Joubert se boek, Spertyd, verwerk vir die verhoog. Hy vertel van die uitdagings....more8minPlay
April 13, 2021Ek en my instrument - Jill RichardsIn die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die pianis Jill Richards oor nuwe musiek....more19minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,757 episodes available.