Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
May 20, 2007Trying vs TrainingDawie verduidelik vandag in 'n Bybelse konteks wat die verskil is tussen "trying" en "training"...more37minPlay
April 29, 2007Vryheid vir anderDawie gesels vanaand oor vryheid vir ander. Hy gesels ook met Wim en Bertha. Hulle is 'n sendelingsegpaar wat sending werk doen in Rowanda....more1h 7minPlay
April 22, 2007VashouplekDawie gesels oor die dinge wat ons vashou:1) Sonde2) Seer3) Leuens...more48minPlay
April 15, 2007God se vredeDawie gesels vandag oor God se vrede. En dat mens vrede ervaar wanneer jy die regte ding doen - soos geinspireer deur die Heilige Gees....more46minPlay
April 08, 2007Jesus se opstandingRian gesels vandag oor Jesus se opstanding en hy vra die vraag: Wat het in jou lewe verander as gevolg van Jesus se opstanding?...more39minPlay
April 01, 2007Lewe deur die Heilige GeesDirkie gesels vandag oor die beheersentrum van ons lewens. Ons kan of kies dat ons deur die "eie ek" beheer word of deur die Heilige Gees....more55minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.