Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
October 14, 2007Om God se stem te hoor - Deel 1Christo begin vandag 'n reeks oor "Hoe om God se stem te hoor" Hy gesels spesifiek oor die natuur en hoe 'n mens God se stem in die natuur hoor....more19minPlay
September 30, 2007VergifnisOckie gesels vandag oor vergifnis - hoe ons as Christene vergifnis van God ontvang en hoe ons ook mense moet vergewe....more29minPlay
September 23, 2007Die Skepping - Deel 2Dawie gesels verder oor die Skeppingsverhaal. Hy kyk spesifiek na die verskillende maniere hoe gebeure vertel word en hoe Moses die Skeppingsverhaal beskryf....more34minPlay
September 16, 2007Die SkeppingDawie gesels vandag oor die Skepping. Die Skepping self is 'n getuienis van die werk van 'n liefdevolle, Almagtige God....more48minPlay
September 02, 2007Hoe om die Here te dienDawie gesels vandag uit Joshua 24. Dit is die gedeelte waar Johua proklameer dat hy en sy gesin die Here sal dien. Dawie trek toe die parallel en sê dat ons as Christene vandag geestelik groei deur 1) Woord, 2) Gebed, 3) Fellowship saam met ander Christene en 4) Diens aan jou naaste...more38minPlay
August 26, 2007Grondwet vir God se KoninkrykPhillip gesels oor God se Koninkryk uit die Bergpredikasie van Matteus. Hy onderstreep dat dit nie help om net te praat nie... ons optredes is die getuienis waarna mense kyk. MAW ons moet "walk the walk"...more32minPlay
August 19, 2007God se 3 waarhedeOckie gesels vandag oor 3 waarhede: God het die ewige lewe bedoel vir Sy kinders, Hy gee Sy genade verniet weg en Hy is ewe lief vir al Sy kinders....more39minPlay
August 12, 2007Hoe moet ek as Christen leefEen van die groot vrae waarvoor ons as Christene te staan kom is: "Hoe moet ons leef?" Die antwoord op hierdie vraag word moeiliker gemaak deur die feit daar twee uiterstes is waartussen ons moet navigeer. Die eerste daarvan is 'n 'laat maar gaan' houding wat glo dat hoe ons lewens nie eintlik van enige belang nie. Die ander is 'n kliniese wettisisme waar dit eintlik maar net gaan oor die nakom van reëls en regulasies. Daar is egter 'n goue middeweg!...more48minPlay
August 05, 2007Wat sou Jesus sêPhillip preek vandag oor Jesus se gesprekke met Nikodemis en die Samaritaanse vrou. Hy laat die volgende vraag:"Wat sou Jesus sê indien ’n mens met Hom ’n onderhoud kon voer?"...more50minPlay
July 29, 2007Fasette van vergifnisVergifnis is soos ‘n diamand met verskillende fasette. Om werklik die Here se plan met ons lewens en die wêreld te verstaan te verstaan is dit nodig dat ons ‘n paar van hierdie fasette baie goed verstaan en toepas. Ons kyk dus hierdie week saam na vyf aspekte van dit wat die Bybel oor vergifnis leer....more1h 4minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.