Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
March 16, 2008Ons Liefde in Aksie na mekaar (gemeente)Dis vandag ons jaarlikse Ministry Fair!! En Dawie gesels met ons oor Liefde na mede-gemeente lede. Dis die 4de Sondag in die Liefde in Aksie reeks....more33minPlay
March 09, 2008Ons Liefde in Aksie na mekaar (kleingroepe)Vandag is Sondag 3 van ons campaign. Dawie gesels oor die tema: Ons Liefde in Aksie na mekaar as kleingroepe. MAW ons liefde in selgroepe en huisgesinne. Die video waarna Dawie verwys is Together. (sien www.teamhoyt.com)...more37minPlay
March 02, 2008My reaksie op God se Liefde in AksieVandag is die 2de Sondag van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die tweede tema: My reaksie op God se Liefde in Aksie. Die video waarna Dawie verwys is Rythm. (sien www.nooma.com - Video nr 11)...more31minPlay
February 24, 2008God se Liefde in Aksie na onsVandag is die launch van ons nuwe campaign, Liefde in Aksie. Dawie gesels oor die eerste tema: God se Liefde in Aksie na ons. Die video waarna Dawie verwys is Lump. (sien www.nooma.com - Video nr 15)...more38minPlay
February 17, 2008Pre-Launch van Liefde in AksieDawie gesels vandag oor Liefde en dit is ook die "pre-Launch" van ons Liefde in Aksie campaign wat volgende week begin....more36minPlay
February 10, 2008Die Groot T-woord IIIDawie sluit vandag die Groot T-woord af. Hy kyk na verskeie "tips" vir die getroude lewe, die sogenaamde "Good, Bad and Ugly". Die "tips" kom uit verskeie tekste in Spreuke....more56minPlay
February 03, 2008Die Groot T-woord IIAndre hervat die Groot T-woord en gesels uit Fillipense 3....more30minPlay
January 27, 2008Die Groot T-woord IDawie begin vandag 'n reeks oor die Groot T-woord....more1h 4minPlay
December 09, 2007Ver van jou mense, naby aan GodDawie vertel hoe God mense wat ver van hul geboorteland/tuiste af is, gebruik om Sy doel te bereik....more39minPlay
November 25, 2007Matthew 20:16Charles de Roemer van België kom praat met ons oor Mattheus 20...more34minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.