Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
July 06, 2008Blywees vir Dummies (1)Die eerste preek in ons reeks Blywees vir Dummies. Wat is ware vreugde? Wat in ons lewens beinvloed ons vreugde? Antwoorde hierop en nog meer in vandag se preek....more37minPlay
June 29, 2008Waar kom ons kerk vandaan?Ockie verduidelik vir ons waar vandag se hoofstroom kerke in SA vandaan kom en waarin ons as SA Gemeente dan glo...more33minPlay
June 22, 2008Onberispelik voor GodBennie verduidelik hoe die wêreld se gang mense louwarm los en dat ons spesifiek daarop moet konsentreer om heilig en onberispelik te leef, anders gaan ons meegesleur word deur die dinge van die wêreld....more32minPlay
June 15, 2008KalebGasprediker Callie Roos verduidelik aan die hand van die storie van Kaleb, dat ons die spel van die lewe moet aangryp met albei ons hande. Dat ons 'n spoor moet trap wat geen mens nog getrap het nie....more1h 6minPlay
June 15, 2008Pinkode vir die Bybel (4)Die laaste preek in die reeks. Dawie, Nick en Wikus verduidelik deur middel van 'roleplay' hoe die Bybel binne sy kulturele konteks verstaan moet word en hoe om die goue balans te vind tussen 'n te' liberale en te' konserwatiewe opvatting daarvan....more42minPlay
June 08, 2008Pinkode vir die Bybel (3)Dawie, Alma en die drama span verduidelik vir ons die stappe wat geneem moet word om 'n gedeelte in die Bybel reg te interpreteer en hoe om effektiewe persoonlike Bybelstudie te hou....more51minPlay
June 01, 2008Pinkode vir die Bybel (2)Die tweede preek van vier uit die reeks Pinkode vir die Bybel - Stellings, wette en reëls in die Bybel moet geinterpreteer word volgens die konteks waarin dit geskryf is....more36minPlay
May 28, 2008Leef jou geloofPiet de Beer gesels oor wat dit beteken om as mentor en dissipel God se Koningkryk uit te brei deur ons basiese beginsels in orde te kry...more1h 46minPlay
May 25, 2008XenophobiaNa afloop van die afgelope paar weke se geweld in Suid Afrika, help Dawie ons om die gebeure deur God se oë te sien en die situasie te benader volgens Bybelse riglyne....more43minPlay
May 18, 2008Pinkode vir die Bybel (1)Die eerste preek uit 'n reeks van 4. Dawie verduidelik hoe die bloedlyn van Jesus regoor die Bybel van Genesis tot Openbaring prominent staan....more45minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.