Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
September 21, 2008Hoe oorleef ek HEL by die werk? (1)Die eerste van ons nuwe preekreeks. Na aanleiding van 'Black Monday' wat verby is en die ekonomiese terugslae wat ons tans beleef, dui Dawie vir ons aan dat ons as christene te midde van swaarkry soms sterker word in ons geestelike lewe, en dat God alles ten goede sal laat meewerk soos Hy beloof....more43minPlay
September 14, 2008God is nog nie klaar met jou nieMaak nie saak waar op die lewenspad jy jouself bevind nie. Maak nie saak hoeveel terugslae en aanslae jy moet verduur nie. God is nog nie klaar met jou nie. Hy het 'n plan, en Hy sal hom enduit uitvoer....more28minPlay
September 08, 2008Die Woord as spieëlElke mens vergelyk homself met iets/iemand. En so leer mens ook ander mense met wie jy gereeld te doen het, se gewoontes en maniertjies aan. Sommige goed, ander sleg. Dawie verduidelik vir ons aan die hand van Jakobus 1 dat mens jouself in die Bybel moet soek en hoor wat God van jou dink en nie noodwendig mense nie....more40minPlay
August 24, 2008PelgrimsreisChristo preek dat elkeen van ons maar op ons eie pelgrimstog is. Ons sal nooit die eindbestemming bereik hier op aarde nie. Die pad is ook nie altyd gelyk en maklik nie, maar ons strek ons uit na wat voorlê in die Hemel....more29minPlay
August 17, 2008Empty VesselsCity Temple pastor Rod Woods teaches us that we need to be empty vessels in order for God to fill us with His Spirit. If we are full of ourselves or any earthly desires, He needs to empty us first before He can use us....more48minPlay
August 10, 2008My pa was 'n swerwende ArameerChristo leer ons dat ons onsself moet herhinner waar ons vandaan kom. Hy verduidelik aan die hand van verskeie Bybeltekse waar God die Israeliete herhinner het wat Hy vir hulle gedoen het sodat ons ons huidige situasie in 'n beter lig kan sien....more24minPlay
August 03, 2008Blywees vir Dummies (5)Die laaste in ons preekreeks Blywees vir Dummies....more24minPlay
July 27, 2008Blywees vir Dummies (4)Dawie verduidelik aan die hand van Paulus wat in die tronk sit dat daar geen plek is in 'n christen se lewe om te 'moan' nie. Vrees/bewing het 'n noue verwantskap met vreugde as jy dit op die Bybelse manier benader....more46minPlay
July 20, 2008Blywees vir Dummies (3)Die mate van vreugde in jou lewe word bepaal deur jou toegeweidheid aan Christus. Vreugde is die normale wat gebeur as mens oorgegee is aan Sy Gees en jy gesterf het in jou 'eie ek' met al sy sondige begeertes. Annatjie (musikant) getuig na Dawie se preek oor hoe die Here haar uit haar ellende kom optel het en Sy vreugde kom herstel het....more45minPlay
July 13, 2008Blywees vir Dummies (2)Ware vreugde lê in die klein dingetjies wat ons doen vir ander. Dit lê in die aflê van jouself en die leef vir God en ander mense - Dit is die hooftema van vandag se preek....more44minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.