Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
May 11, 2008Pinkster SondagChristo Benade verduidelik aan die hand van Matt 6:24 dat daar niks is om oor te bekommer nie...more22minPlay
May 04, 2008Jesus se Kweekskool OpleidingTinus gesels vandag oor Jesus se 3 versoekinge in die woestyn. En dat dit Jesus voorberei het vir Sy bediening....more40minPlay
May 04, 2008Leierskaps LandmyneDawie gesels oor die 3 "Leierskaps Landmyne" wat 'n mens moet vermy. Hy illustreer dit aan die hand van Jesus se 3 versoekinge in die woestyn....more38minPlay
April 27, 2008Kinders grootmaakDawie gesels vandag oor kinders groot maak - veral in 'n land soos Engeland. Hy fokus spesifiek oor wat God se hart is in Deut 6....more44minPlay
April 27, 2008Van trane tot 'n glimlagChristo gesels vandag oor Paulus se "journey" terwyl hy in die tronk was. Hy kyk na hoe dit aan die begin sleg en bleek lyk, maar deur God se Gees en mense wat bid, die situasie verander....more24minPlay
April 20, 2008Om God te sienDawie gesels vandag oor die vraag:"Hoekom kan ons nie vir God sien nie?"...more37minPlay
April 13, 2008Get out of the boatRian gesels vandag oor die moed wat ons moet hê en hoe dapper ons moet wees om gehoorsaam te bly aan God. Hy begin met Jos 1....more38minPlay
April 06, 2008SneeuDawie gesels vandag uit verskillende Bybel tekste oor sneeu. En ook oor hoe sonde 'n mens se dood beteken as mens nie daarteen baklei nie....more39minPlay
March 30, 2008Ons Liefde in Aksie na die wêreldDawie sluit vandag ons Liefde in Aksie reeks af met: ons liefde in Aksie na die wêreld....more50minPlay
March 23, 2008God het 'n planDis vandag Paas Sondag en ons vier nagmaal! Dawie gesels met ons oor God se plan....more25minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.