Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
February 22, 2009Op Soek Na Ware Noord (3)Hierdie week het Dawie uit Esegiel vir ons geillustreer dat hoe meer jy omgaan met die Woord hoe soeter word dit soos heuning in jou mond, maar hoe meer bitter word dit in jou maag - hoe duideliker die waarheid word, hoe duideliker word die gebrokenheid van die wereld om jou....more29minPlay
February 15, 2009Op Soek Na Ware Noord (2)Die tweede preek van ons reeks Op Soek Na Ware Noord (deur die Woord). Leef in die Lig van die Woord - Dawie illustreer aan ons dat hoe nader jy aan die Woord (kompas) leef, hoe duideliker sal God se wil vir jou word - die rigting waarin jy moet beweeg....more37minPlay
February 08, 2009Get off your mat!Gasspreker Ben Davies kom skud vandag ons boot deur vir ons te verduidelik dat ons nie in sak en as moet sit in ons sondige ellende en verhoed dat God met krag deur ons kan werk nie. Dit neem die vyand 'n geruime tyd en slimspel om God se kinders vas te maak met boeie, maar God kan daardie selfde boeie in een oogwink losbreek en ons vry maak om suiwer instrumente in Sy hande te wees....more57minPlay
February 01, 2009Op Soek Na Ware Noord (1)Dawie begin vandag met ons eerste preekreeks vir die jaar - Op Soek Na Ware Noord Deur Die Woord. In 'n wereld waar morele standaarde so verwronge geword het en ons al hoe meer sukkel om God se standaarde te handhaaf, kan ons nie anders as om terug te keer na die Bybel om ons op koers te hou nie....more30minPlay
January 18, 2009Ateis BusDawie gesels vandag oor die slogan wat hy nou die dag op 'n Rooi Bus in Londen gesien het: "There is probably no god, so relax and enjoy life!"...more42minPlay
January 11, 20092 KroniekeRian motiveer ons vir die jaar te midde van die uitdagings wat ons in vandag se wereld ondervind....more36minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.