Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
May 10, 2009Facing your giantsElkeen van ons het ons 'giants' in ons lewe wat ons moet face op een of ander tyd. Rian verduidelik aan die hand van die intog van Israel in die beloofde land in, dat ons almal voor keuses te staan kom. Ons kan of dit voluit aanvat, of weghardloop (en nog 40 jaar in die woestyn deurbring)....more37minPlay
May 03, 2009Kry wysheid en insigDawie vertel vir ons wat die Here persoonlik met hom gedeel het tydens sy vakansie oor Spreuke 4 - Maak wysheid en insig een van jou hoogste prioriteite...more39minPlay
April 26, 2009Bid vir ons landNa afloop van die verkiesing wat hierdie week in SA plaasgevind het, herhinner Dawie ons dat ons vir al ons leiers moet bid. Dawie voer ook 'n onderhoud met Dif du Plessis en sy gesin, wat sendingwerk doen in Zambië....more42minPlay
April 19, 2009As die Credit Crunch knypChristo help vir ons om te verstaan wat die verskil is tussen God se seën en Sy teenwoordigheid sodat ons die huidige finansiële krisis wat die wêreld beleef reg kan benader....more36minPlay
April 12, 2009Jesus se opstandingVandag kyk ons in diepte na die betekenis van Jesus se opstanding vir ons vandag teen die agtergrond van die Joodse fees (van die ongesuurde brode) waartydens dit plaasgevind het....more21minPlay
April 05, 2009Hoe moet ons gebed verstaan?Aan die hand van Jesus se gebed in die tuin van Getsemane net voordat hy gekruisig is, verduidelik Christo vir ons watter rol gebed speel in ons geestelike groei en die pad wat ons saam met die Here stap....more25minPlay
March 29, 2009Aanloop tot PaasfeesDawie verduidelik vir ons hoe belangrik die konteks en aanloop tot paasfees is (ou en nuwe testament) om die ware betekenis en impak op ons lewens vandag te verstaan....more37minPlay
March 22, 2009Ministry ServiceVandag se erediens het bietjie anders verloop as normaalweg. Ons het al ons bedieninge aan die gemeente voorgestel en Dawie se preek het gehandel oor die redes waarom 'n mens kerk toe kom - vir jouself of vir ander. Om te gee of om te ontvang....more36minPlay
March 08, 2009Op Soek Na Ware Noord (5)Ons laaste preek in die reeks Op Soek Na Ware Noord Deur Die Woord. Dawie som vir ons op wat ons die afgelope 5 weke geleer het en verduidelik ook dat Jesus die Woord van God is. Net soos mens nie iemand se gedagtes kan verstaan indien hy dit nie verwoord nie, net so kan mens nie vir God ken as Hy homself nie verwoord nie....more37minPlay
March 01, 2009Op Soek Na Ware Noord (4)'n Verduideliking oor hoe die Gees van God die inspirasie was tydens die skryf van die Bybel. Net soos 'n instrument nie alleen klanke kan maak sonder die musikant nie, net so kon die skrywers van die Bybel geen woord skryf sonder die Heilige Gees nie. Dit is ook die Heilige Gees wat dan persoonlik met ons aan die werk is, en waarhede vir ons oopbreek wanneer ons die Bybel self lees....more47minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.