Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
September 20, 2009Sending Terugvoer DiensNadat ons na 'n paar getuienisse geluister het van sendingspanne wat hierdie jaar uitgereik het, gesels Coen Stoltz van Operation Mobilisation met ons oor die tema "Waarvoor leef jy?"...more55minPlay
September 13, 2009Les MiserablesVandag is ons groot Les Miserables musical dag en Dawie verduidelik die verwantskappe tussen ons geloofslewe en die storie agter die storie van hierdie finominale produksie wat gebasseer is op die boek geskryf deur Victor Hugo....more35minPlay
September 06, 2009"Celebrity"-kultuur 2Na aanleiding van voorverlede week se preek oor die Celebrity-kultuur waarin ons leef, bespreek Dawie vandag die belangrikheid van vriendskap en wat die Bybel daaroor sê....more40minPlay
August 30, 2009Soulish DoubtRodney shares with us how to deal with doubt when life's troubles come knocking on our door....more41minPlay
August 23, 2009"Celebrity"-kultuurDie celebrity kultuur waarin ons leef het 'n baie groter invloed op ons almal as wat ons ooit besef. n Klompie wegwysers uit die Woord kan ons help kophou....more35minPlay
August 16, 2009Christenskap in RusOmdat ons as christene vandag soveel teenkanting kry van ander gelowe/ateiste is ons genoodsaak om ten minste 'n goedgevormde opinie te kan gee oor die mees algemene onderwerpe waarmee hulle ons aanval. Vandag kyk ons na die sabbat en hoe om dit te verstaan/verduidelik....more52minPlay
August 09, 2009God se hart agter Sy wetOns wat nie meer onder die Ou Testamentiese wette leef nie, moet God se hart verstaan agter Sy wette sodat ons Hom beter kan leerken. Dawie verduidelik meer hieroor vandag....more36minPlay
August 02, 2009Bending The RulesDawie verduidelik aan die hand van gepaste voorbeelde dat die samelewing met die tyd sekere morele waardes/reëls verander het wat teenstrydig is met die Bybel, en hoe 'n mens dit moet benader. Aan die einde van die preek kyk ons ook na 'n Youtube video clip van Gianna Jessen - Abortion Survivor (http://www.youtube.com/watch?v=kPF1FhCMPuQ)...more51minPlay
July 26, 2009Die probleem met die WêreldSoveel mense het soveel opinies oor wat die redes is vir die verval en probleme van hierdie wêreld. Dawie gesels vandag daaroor aan die hand van die Tien Gebooie...more47minPlay
July 19, 2009Vermaning in LiefdeDawie gesels vandag aan die hand van Psalm 40 oor die tema Vermaning In Liefde....more34minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.