Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
October 06, 2013Grace - Week 4 (audio)God se genade is daar vir ieder en elkeen. Maak nie saak waar jy is in jou pad saam Hom nie. Die probleem le egter daarin om in staat te wees om Sy genade te kan vat. Vandag gesels Rian met ons die dinge wat ons hinder om met oop hande God se genade te aanvaar....more37minPlay
September 29, 2013Grace - Week 3 (audio)Die hoeveelheid genade wat God ons betoon, word bepaal deur die hoeveelheid genade wat ons aan ander mense betoon. Rian verduidelik die erns daarvan om mense vry te spreek en te vergewe sodat ons self in algehele vryheid kan leef...more45minPlay
September 29, 2013Grace - Week 3Die hoeveelheid genade wat God ons betoon, word bepaal deur die hoeveelheid genade wat ons aan ander mense betoon. Rian verduidelik die erns daarvan om mense vry te spreek en te vergewe sodat ons self in algehele vryheid kan leef...more45minPlay
September 22, 2013Grace - Week 2 (audio)Week twee van ons preekreeks Grace. Rian gebruik die gelykenis van die verlore seun om God se genade teenoor ons te verduidelik....more45minPlay
September 22, 2013Grace - Week 2Week twee van ons preekreeks Grace. Rian gebruik die gelykenis van die verlore seun om God se genade teenoor ons te verduidelik....more45minPlay
September 15, 2013Grace - Week 1 (audio)Ons skop vandag af met ons exciting nuwe preekreeks oor genade. Die vertrekpunt van 'n mens se optrede teenoor ander is van nature uit Verdienste, maar Rian kom vertel vir ons dat ons daarteen moet veg, en dit moet vervang met Genade....more27minPlay
September 15, 2013Grace - Week 1Ons skop vandag af met ons exciting nuwe preekreeks oor genade. Die vertrekpunt van 'n mens se optrede teenoor ander is van nature uit Verdienste, maar Rian kom vertel vir ons dat ons daarteen moet veg, en dit moet vervang met Genade....more27minPlay
September 08, 2013Dawie van VuurenOns geliefde Dawie van Vuuren kuier hierdie week by ons vanuit Australie...more45minPlay
September 08, 2013Dawie van Vuuren (audio)Ons geliefde Dawie van Vuuren kuier hierdie week by ons vanuit Australie...more45minPlay
September 01, 2013Fillipense - Week 6Ons sluit vandag af met ons Fillipense preekreeks - "Holiness lies at the root of happiness"...more30minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.