Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
September 01, 2013Fillipense - Week 6 (audio)Ons sluit vandag af met ons Fillipense preekreeks - "Holiness lies at the root of happiness"...more30minPlay
August 25, 2013Fillipense - Week 5Ons sekuriteit in ons geloof lê in wat Christus klaar gedoen het en mee besig is binne-in ons. Al maak ons foute, weet ons God is nog nie klaar met ons nie. Ons kan aan daardie hoop vashou dat God sal voltooi wat Hy binne ons begin het....more37minPlay
August 25, 2013Fillipense - Week 5 (audio)Ons sekuriteit in ons geloof lê in wat Christus klaar gedoen het en mee besig is binne-in ons. Al maak ons foute, weet ons God is nog nie klaar met ons nie. Ons kan aan daardie hoop vashou dat God sal voltooi wat Hy binne ons begin het....more36minPlay
August 18, 2013Fillipense - Week 4Opoffering - Ons geloof is ‘n offer in diens van God - 'n erkenning dat my lewe nie in my hande is nie, dat ek afhanklik bly van God wat my gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer....more44minPlay
August 18, 2013Fillipense - Week 4 (audio)Opoffering - Ons geloof is ‘n offer in diens van God - 'n erkenning dat my lewe nie in my hande is nie, dat ek afhanklik bly van God wat my gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer....more44minPlay
August 11, 2013Fillipense - Week 3Selfsug en trots is by toegewyde christene baie gevaarlik. Dit is die kerk se groot struikelblok deur die eeue nog. Wat moet ons doen om daarteen te waak? Wat leer Paulus vir ons vanuit die tronk in sy brief aan Fillipense?...more39minPlay
August 11, 2013Fillipense - Week 3 (audio)Selfsug en trots is by toegewyde christene baie gevaarlik. Dit is die kerk se groot struikelblok deur die eeue nog. Wat moet ons doen om daarteen te waak? Wat leer Paulus vir ons vanuit die tronk in sy brief aan Fillipense?...more38minPlay
August 04, 2013Fillipense - Week 2 (audio)Week twee uit ons reeks oor Fillipense - Ons grootste getuienis is nie in goedgaan nie, dis waaraan jy vashou as dit sleg gaan en niks uitwerk nie, wat eintlik sê wat jy glo…...more39minPlay
August 04, 2013Fillipense - Week 2Week twee uit ons reeks oor Fillipense - Ons grootste getuienis is nie in goedgaan nie, dis waaraan jy vashou as dit sleg gaan en niks uitwerk nie, wat eintlik sê wat jy glo…...more40minPlay
July 28, 2013Fillipense - Week 1Ons begin vandag met die eerste preek van ons reeks oor Fillipense - God sal klaarmaak wat Hy in jou begin het, plaas jou vertroue daarin....more39minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.