Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
November 04, 2012Die Doop (video)Terwyl ons vandag 6 babatjies doop, verduidelik Rian vir ons wat die doel van die doop is, en wat dit ook NIE is nie....more41minPlay
November 04, 2012Die Doop (audio)Terwyl ons vandag 6 babatjies doop, verduidelik Rian vir ons wat die doel van die Doop is, en wat dit ook NIE is nie....more20minPlay
October 28, 2012Hoekom raak balonne pap? (video)Rian gebruik die illustrasie van balonne wat gelydelik afblaas om te verduidelik wat die invloed van die wêreld se druk op ons geloofslewe het....more35minPlay
October 28, 2012Hoekom raak balonne pap? (audio)Rian gebruik die illustrasie van balonne wat gelydelik afblaas om te verduidelik wat die invloed van die wêreld se druk op ons geloofslewe het....more34minPlay
October 21, 2012Faith at Work 3 (video)Ons sluit vandag af met ons preekreeks Faith at Work. Om effektief te kan getuig het ons nodig om naby die Here te bly, naby aan die wêreld te bly en naby aan mekaar te bly....more50minPlay
October 21, 2012Faith at Work 3 (audio)Ons sluit vandag af met ons preekreeks Faith at Work. Om effektief te kan getuig het ons nodig om naby die Here te bly, naby aan die wêreld te bly en naby aan mekaar te bly....more48minPlay
October 14, 2012Faith at Work 2 (audio)Die tweede preek van ons reeks Faith at Work. Ons gesels vandag oor hoe presies mens te werk moet gaan om 'n getuie by die werk te wees. Dat dit nie net gaan oor wat ons sê nie, maar nog meer oor hoe ons leef....more57minPlay
October 14, 2012Faith at Work 2 (video)Die tweede preek van ons reeks Faith at Work. Ons gesels vandag oor hoe presies mens te werk moet gaan om 'n getuie by die werk te wees. Dat dit nie net gaan oor wat ons sê nie, maar nog meer oor hoe ons leef....more57minPlay
October 07, 2012Faith at Work 1 (Video)Ons begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees. Ons seën ook vandag Fanus & Hermien Groenewald en Hayward en Rika le Grange se babatjies in....more50minPlay
October 07, 2012Faith at Work 1 (audio)Ons begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees....more38minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.